Successfully reported

Divava Okavango Lodge

Luukse Kamer met 2 Enkelbeddens
Vanaf
Vanaf R 8 280
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
20 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Elke ruim chalet het 'n groot dek vanwaar gaste hul oë kan oophou vir wild. Elke chalet het gemaklike beddens met stylvolle muskietnette, 'n kroegie, koffie- en teemaakgeriewe en lugversorging. In die en suite-badkamer is daar 'n bad, 'n aparte stort en 'n aparte toilet, en daar is 'n buitestort vir 'n natuurervaring.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Lugversorging
Kamerdiens
Stoep/Binnehof
Buitelug
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Kroegie
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Prys sluit in

Bed, aandete en ontbyt.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 5 jaar bly gratis.
Kinders tussen 6 - 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.
'n Deposito van 25% word vereis om die bespreking te bevestig en die oorblywende bedrag moet 30 dae voor die inklokdatum betaal word.
Kamerbesettingsbeleid: Besprekings vir die kamer word gehef aan elke persoon wat in die kamer bly. Indien 'n gas 'n enkelbespreking maak en met 'n tweede gas opdaag, sal die gas daarvolgens moet betaal.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 90%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 8 280
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 80 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Road C48, Bagani Area Okavango River District Road, West Caprivi, Kavango Oos
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA412b8e61a7edb5f6988f5c2a8958e02a6ac093f4d16794a03b4eeadd1a85ed4dbbbf2347801bc7b57c57764d4eb613629b3b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 280 per nag, vir 2 mense 1 5 1 4 Road C48 Bagani Area Okavango River District Road Kavango Oos 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -18.114493549271 21.588144787697
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang