Successfully reported
+28

Dockside Modern Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Mechau Street, Dockside Unit 903, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R545 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Dockside Modern Apartment is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in De Waterkant, Kaapstad. Dit is 'n goeie keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gemaklike tuisbasis met maklike toegang tot geriewe en besienswaardighede in hierdie lewendige stad.

Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Beide slaapkamers is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en albei het toegang tot hul eie en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die lugverkoelde eet- en sitareas het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir gaste se vermaak is daar 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Gaste kan 'n privaat balkon met uitsigte oor die stad en 'n gemeenskaplike binnenshuise swembad en gimnasium geniet. Veilige parkeerplek van die straat af vir 2 voertuie is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. Besienswaardighede in die omgewing sluit in die CTICC, Artscape-teater, V&A Waterfront, Lion's Head-staproete en die DHL-stadion.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Wasmasjien

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Soughted Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 100+

Resensies 30

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • 31 Mechau Street, Dockside Unit 903, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 545
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 545
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 545
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 31 Mechau Street, Dockside Unit 903, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ffac703f521ba686d6a2a1a0ab0cdf9064b03174fb90f8267bb89658da53f861ef18753a967b7d2ea9c47ab94f57e962b67?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R544 per nag, vir 4 mense 31 Mechau Street Dockside Unit 903 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-15:00 10:00 -33.9165154 18.4206058

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang