Dogwood Country House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R103, Midlands Meander, Lidgetton West, 3270, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Dogwood Country House is 'n gastehuis in die KZN Midlands, sentraal geleë op die R103 binne die Midlands Meander. Die eiendom kombineer tradisionele sjarme met moderne gerief en maak voorsiening vir beide oornag- en langer verblyf.
Verblyf bestaan uit 3 gastekamers, geleë in gevestigde tuine en 'n rustige plattelandse omgewing. Alle gastekamers is op die grondvloer geleë en beskik oor en suite-badkamers, ingeboude kaste, privaat patio's met binne- en buitetoegang, elektriese komberse, lugversorging, koffiestasies, spieëltafels en voorsiene linne, handdoeke en toiletware.
Gemeenskaplike geriewe sluit in 'n sitkamer met 'n kaggel en TV met DStv, 'n ontbytkamer in landelike styl, oordekte patio-eetareas met 'n houtvuurbraai, piekniekareas, 'n speelkamer vir kinders, buitespeelplekke en bos- en tuinwandelpaaie.
Ontbyt is beskikbaar met vooraf reëling met die gasheer.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- R103, Midlands Meander, Lidgetton West, 3270, KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R103, Midlands Meander, Lidgetton West, 3270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang