Successfully reported

Dolfyn201 @ La Mer

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Rene B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Baie lekker, die wind het ons nie eers gepla nie. Lekker! Baie lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
Dolfyn201 @ La Mer
Baie dankie vir die positiewe review. Ons sien daarna uit om julle familie weer in die toekoms te akkommodeer. Rina

Rene M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Heerlik, gemaklik, gerieflik en fantasties! Wat 'n pragtige woonstel! So gemaklik toegerus met alles om jou verblyf gemaklik te maak. Die gemaklike woonstel uitleg tot die keurige meubels, heerlike kwaliteit beddegoed en handdoeke het beslis bygedra tot 'n lieflike en lekker huis weg van die huis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
Dolfyn201 @ La Mer
Hi Rene Dit was 'n groot plesier om julle gesin te akkommodeer by Dolfyn 201 en sien uit daarna om julle weer eens te verwelkom. Dankie Rina

Cindy J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Voel soos huis. Pragtige plek met alles en meer wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
Dolfyn201 @ La Mer
Baie dankie vir jul positiewe resensie. Dit was 'n groot plesier om jul te akkommodeer by Dolfyn 201. Ons sien daarna uit om jul weer te akkommodeer. Rina

Tjaart L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Very happy guests. This place is well and stylishly furnished and provides everything you may need and more. Very friendly and helpful owners.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rina
Dolfyn201 @ La Mer
Thank you for choosing Dolfyn 201 for your accommodation and we appreciate your positive review. We are looking forward to accommodating your family in the future again. Regards, Rina and Mack

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Rina Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 maande

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Port Natal Avenue, Lamer Dolfyn 201, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0157a1536d10eddc948db95a329d531df79ddea6997b8d7f4a55ba5501b359191c0cb0027a069b547003f74568e54e82bae9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Port Natal Avenue Lamer Dolfyn 201 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -34.12886516919 22.113091283151

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang