Dolfyn201 @ La Mer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Port Natal Avenue, Lamer Dolfyn 201, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Geleë in die hartjie van Hartenbos, is Dolfyn201 @ La Mer 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat 'n ontspannende en gemaklike verblyf bied vir gesinne en vriende wat 'n kuswegbreek soek.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste in 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste deel 'n aparte badkamer met 'n stort. WiFi is beskikbaar vir ekstra gerief.
Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n TV, 'n eetkamertafel en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan ook die binnenshuise braaigeriewe geniet. Vir gemoedsrus is die woonstel toegerus met 'n omsetter om krag tydens onderbrekings te verseker.
Dolfyn201 @ Lamer is slegs 300 m van die strand af en bied maklike toegang tot plaaslike winkels, restaurante en gewilde toeriste-aantreklikhede, wat dit 'n ideale kuswegbreek maak.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Rina Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Port Natal Avenue, Lamer Dolfyn 201, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Dolfyn201 @ La Mer het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Port Natal Avenue, Lamer Dolfyn 201, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang