D'Olive Rose Boutique Hotel
- Kapasiteit: 56 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 292 Rhodes Street, Daniëlskuil, 8405, Noord-Kaap
- Vanaf R1 320 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
d'Olive Rose Boutique Hotel is op die hoofroete tussen Kimberly en Upington op die R31 in Daniëlskuil.
Verblyf is beskikbaar in 5 kamersoorte wat elk smaakvol versier is en óf 'n koningingrootte-bed, koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens het. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder is daar lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, gratis bottelwater, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.
Die hotel het 24 uur-ontvangs en geslotekringtelevisie. Aandete en ontbyt kan op vooraf versoek gereël word. Ander geriewe sluit 'n kroeg, groot tuin, swembad en 'n veilige kinderspeelarea in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Treska Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 292 Rhodes Street, Daniëlskuil, 8405, Noord-Kaap
- Gaste dink D'Olive Rose Boutique Hotel het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 56 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 292 Rhodes Street, Daniëlskuil, 8405, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang