Successfully reported
+11

Dollies Place

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 83 Ridge Road, Bazley Beach, 4185, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Dollies Place is 'n kothuis wat op die eienaar se eiendom in die kusdorpie Bazley Beach geleë is. Die eiendom is ideaal geleë sowat 1 km vanaf die strand.

Hierdie is 'n enkel-kothuis met 'n oopplan-leefarea en is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n enkelstapelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die eenheid beskik ook oor 'n kombuis met 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n oondjie met 'n tweeplaatstoof en tweeplaatstoofgasstoof. Die kothuis maak oop op 'n privaat stoep met 'n braai-area vir gaste om te gebruik.

Gaste het ook toegang tot die swembad op die perseel, en daar is onderdakparkeerplek vir 1 motor. Die naaste winkel aan Bazley Beach is ongeveer 8 km weg, in Pennington. Daar is sowat 5 gholfbane binne 20 km vanaf die dorpie om te besoek.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Stapelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Santjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 83 Ridge Road, Bazley Beach, 4185, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Dollies Place het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 83 Ridge Road, Bazley Beach, 4185, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABKaAm7XyqFoLuNKiFm9nKdZzJX75rkn19bTVqDB9SOaRh3smzA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 1 5 1 4 83 Ridge Road Bazley Beach 4185 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.430687043599 30.666553974152
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang