Successfully reported

Dolly@Skuitbaai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Lindell K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Peaceful few days. The view is magnificent. If I can recommend something, maybe a small gate on the deck for small kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon T
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Ontvangs was vriendelik en alles pragtig in werking. Uitstekende waarde vir geld. Pragtig, heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ella
Dolly@Skuitbaai
Dankie Deon

Margaretha C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Als onder een dak met die see wat jou aan die slaap sus. Heerlik gebly! Pragtige plekkie by die see. Voel of jy êrens op 'n Griekse eiland is. Als wat jy nodig het onder een dak. Vriendelike gasheer en heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ella
Dolly@Skuitbaai
Baie dankie, kom gerus weer. Groete.

Karien M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Ongelooflik lekker ontspan. Lekker wegbreek huisie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ella
Dolly@Skuitbaai
Baie dankie, Ella.

Cornelius E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Wonderlik. Absoluut pragtige plek en uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ella
Dolly@Skuitbaai
Baie dankie.

Alta A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Ons het heerlik warm om die vuur gekuier! @Dolly is pragtig en netjies! Ons het heerlik gekuier! Asemrowende uitsig en super gesellig binne!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ella
Dolly@Skuitbaai
Dankie Alta, bly julle het dit by Dolly geniet ten spyte van die slegte weer. Groete Ella

Corney V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Amasing. Stunning, comfortable, amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ella
Dolly@Skuitbaai
Thank you, Corney.

Christi N
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Pragtige uitsig. Wonderlike verblyf, met 'n ongelooflike uitsig. Goeie kommunikasie en reëlings vanaf gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Euodia R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Gemaklik, natuurskoon is besonders. Ongelooflike uitsig, klanke en reuke. Hout aangedrewe warm bad verhit redelik vinnig met 'n sak hout. Bokkies tussen bosse voor huisie was 'n aangename verrassing. Baie privaatheid. Mooiste en stilste strand en gety-poel wat ek in my lewe gesien het, perfek vir klein kinders. Strand is ryafstand in die estate, of loopafstand vir fikse mense. Bed is aan die klein kant en baie sag, sal 'n groter bed verkies het, maar oor die algemeen vreeslik goeie waarde vir geld, sal terug wees! Dankie, julle is goed in wat julle doen!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ella
Dolly@Skuitbaai
Baie dankie, Euodia. Was 'n voorreg om julle te kon ontmoet en te ontvang. Waardeer jou terugvoering. Kom gerus weer. Ella

Sandra B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Pragtig en rustig. Die verblyf is uitstekend geleë. Dit is netjies en skoon. Wens ons kan langer bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ella Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 130 Skuitbaai, Oubosrand, Tsitsikamma, 6303, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b133af8724a30920ae1a3bd6f677aba271587415c192fa59576c0930628f70f7595c9ab1347d9265376d4a74f5d40ebfd21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 89 5 1 5 130 Skuitbaai Oubosrand 6303 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.074704794008 24.236747672019

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang