Successfully reported
+26

Dolly@Skuitbaai

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 130 Skuitbaai, Oubosrand, Tsitsikamma, 6303, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Dolly@Skuitbaai is 'n veilige selfsorgverblyf met pragtige uitsigte oor die see in 'n privaat landgoed in Skuitbaai, Tsitsikamma. Afgeleë naby die see en berge, maak dit die ideale wegbreek vir natuurliefhebbers of enigiemand wat in 'n rustige en veilige omgewing wil ontspan.

Vakansiehuis bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Albei en suite-badkamers is toegerus met storte. Een slaapkamer vloei na die leefarea wat 'n sitkamer en eetarea het, terwyl die ander slaapkamer na die kombuis vloei.

Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, 'n oond en kookplaat, 'n yskas-vrieskas, 'n broodrooster, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis lei na die leefarea met 'n eetkamertafel met sitplek vir 6 langs 'n binnebraai, en 'n sitarea wat met 'n gemaklike rusbank ingerig is voor 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale (Compact Plus). Daar is 'n ekstra slaapbank in die sitarea. Die leefarea lei na 'n gemeubileerde dek wat oor die see en fynbos uitkyk, met die dek reg langs die houtvuur-warmbad. Wi-Fi is ook beskikbaar.

Daar is 'n omskakelaar wat elektrisiteit verskaf tydens beurtkrag.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Gaste is stapafstand vanaf die Fynbos-gholfklub, waar 'n potjie gholf, etes, verhitte swembadgeriewe en drankies geniet kan word. Gaste het ook toegang tot die klein hawe vir veilige swem, die toegewese braai-areas asook die getypoel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Lindell K
Saam met vriende
5.0
Peaceful few days. The view is magnificent. If I can recommend something, maybe a small gate on the deck for small kids.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Deon T
Saam met vriende
5.0
Ontvangs was vriendelik en alles pragtig in werking. Uitstekende waarde vir geld. Pragtig, heerlik gekuier.
Sep 2025
Margaretha C
Saam met vriende
5.0
Als onder een dak met die see wat jou aan die slaap sus. Heerlik gebly! Pragtige plekkie by die see. Voel of jy êrens op 'n Griekse eiland is. Als wat...
Sien meer
Sep 2025
Karien M
Saam met vriende
5.0
Ongelooflik lekker ontspan. Lekker wegbreek huisie.
Jul 2025
Cornelius E
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderlik. Absoluut pragtige plek en uitsig.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ella Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 130 Skuitbaai, Oubosrand, Tsitsikamma, 6303, Oos-Kaap
  • Gaste dink Dolly@Skuitbaai het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 130 Skuitbaai, Oubosrand, Tsitsikamma, 6303, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b133af8724a30920ae1a3bd6f677aba271587415c192fa59576c0930628f70f7595c9ab1347d9265376d4a74f5d40ebfd21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 89 5 1 5 130 Skuitbaai Oubosrand 6303 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.074704794008 24.236747672019

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang