Successfully reported
+31

Dolphin Bay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 640/4 Munro Drive, Dolphin Bay, Munster, 4278, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R4 250 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Dolphin Bay is 'n dubbelverdieping-selfsorgvakansiehuis met 'n see-uitsig in Munster. Die huis is ideaal vir 'n lekker ontspannende familievakansie by die see.

Die huis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 5 badkamers waarvan 3 en suite is, 2 kombuise, 2 eetareas en 2 leefareas.

Die eerste en tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed, die derde slaapkamer het 'n dubbelbed, en die vierde en vyfde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Die eerste, tweede en derde badkamer het elkeen 'n bad en 'n stort, en die ander 2 badkamers het storte.

Die boonste kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en 'n skottelgoedwasser. Daar is ook 'n sitarea met 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n ronde etenstafel met sitplek vir 6 en ingeboude braaigeriewe. Die eetarea het 'n skuifdeur wat na 'n balkon met buitemeubels 'n see-uitsig lei.

Op die onderste verdieping is daar 'n tweede oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n dubbeldeuryskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolfoond, wasmasjien, skottelgoedwasser en 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n sitarea met 'n platskerm-TV. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met buitemeubels en 'n see-uitsig. Die huis het 'n groot tuin en 'n swembad.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 5 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Debbie Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 14

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 640/4 Munro Drive, Dolphin Bay, Munster, 4278, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Dolphin Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 250
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 250
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 4 250
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 640/4 Munro Drive, Dolphin Bay, Munster, 4278, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15dc08b95c657b6e9f8c13781ccf57c006e64ba844112b41b0bd41fd157270c0fe71666fa30e05f03f12a19933a08b6b3cf3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 250 per nag (plek vir 10) 3 5 1 5 640/4 Munro Drive Dolphin Bay 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.998381380267 30.268010129568

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang