Dolphin Coast Doll House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Dolphin Crescent, Shaka’s Rock, 4399, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 330 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Dolphin Coast Doll House is 'n kompakte en bekoorlike selfsorgkothuis op die gasheer se eiendom in Shaka's Rock, aan die Noordkus. Weg van die gewoel van Ballito-dorp, is die kothuis die ideale basis vanwaar jy die omgewing se besienswaardighede kan verken en besoek.
Die kothuis is in die voorste hoek van die eiendom geleë en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en slaapbank, wat dit ideaal maak vir 2 volwassenes en 2 kinders, asook 'n klerekas. Ons kothuis is troeteldiervriendelik, en jou hond(e) sal hul eie klein omheinde tuin hê.
Daar is 1 badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die goed toegeruste kombuisie bevat 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n stoof. Die eenheid het ook 'n wasmasjien, perfek vir lang verblyf.
Die aangrensende oopplan-sitkamer met lugversorging is ingerig met 'n dubbelslaapbank en 'n slim-TV met 'n Netflix-app. WiFi is beskikbaar. Die kombuisie-area maak oop na 'n patio met uitsig oor 'n vetplanttuin. Die leefarea maak oop na 'n mini-dek. 'n Weber-braai is beskikbaar vir gaste om te gebruik.
Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Die eiendom is ideaal geleë binne 500 m vanaf Salt Rock-strand en binne maklike bereik van winkelsentrums en restaurante en binne 24 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.
Die eienaars woon op die perseel saam met hul vriendelike honde en sal byderhand wees om enige vrae te beantwoord of hulp te bied met advies oor die omgewing.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Marné Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 19
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 9 Dolphin Crescent, Shaka’s Rock, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Dolphin Coast Doll House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 9 Dolphin Crescent, Shaka’s Rock, 4399, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang