Successfully reported
+23

Dolphin Coast Doll House

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Dolphin Crescent, Shaka’s Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 330 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Dolphin Coast Doll House is 'n kompakte en bekoorlike selfsorgkothuis op die gasheer se eiendom in Shaka's Rock, aan die Noordkus. Weg van die gewoel van Ballito-dorp, is die kothuis die ideale basis vanwaar jy die omgewing se besienswaardighede kan verken en besoek.

Die kothuis is in die voorste hoek van die eiendom geleë en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en slaapbank, wat dit ideaal maak vir 2 volwassenes en 2 kinders, asook 'n klerekas. Ons kothuis is troeteldiervriendelik, en jou hond(e) sal hul eie klein omheinde tuin hê.

Daar is 1 badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die goed toegeruste kombuisie bevat 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n stoof. Die eenheid het ook 'n wasmasjien, perfek vir lang verblyf.

Die aangrensende oopplan-sitkamer met lugversorging is ingerig met 'n dubbelslaapbank en 'n slim-TV met 'n Netflix-app. WiFi is beskikbaar. Die kombuisie-area maak oop na 'n patio met uitsig oor 'n vetplanttuin. Die leefarea maak oop na 'n mini-dek. 'n Weber-braai is beskikbaar vir gaste om te gebruik.

Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Die eiendom is ideaal geleë binne 500 m vanaf Salt Rock-strand en binne maklike bereik van winkelsentrums en restaurante en binne 24 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Die eienaars woon op die perseel saam met hul vriendelike honde en sal byderhand wees om enige vrae te beantwoord of hulp te bied met advies oor die omgewing.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Charl D
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Ons het heerlik gebly, ons het elke oomblik geniet!
Sep 2025
Zeltha W
Gesin met klein kinders
5.0
Vir 'n gesin met 'n hondjie, uitstekend! Die rustigheid was ongelooflik lekker, net wat ons nodig gehad het. Gerieflik, skoon en gemaklik. Baie dankie...
Sien meer
Sep 2025
Abigail S
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige, troeteldiervriendelike huis naby die strand - sterk aanbeveel! Ons het ’n wonderlike tyd gehad by die pragtige Dolphin Coast Doll House! Die...
Sien meer
Jun 2025
Annika S
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, baie netjies en gemaklik. Baie lekker gebly.
Apr 2025
Arno H
Gesin met klein kinders
5.0
Wonderlik, veilig, netjies, naby als. Baie lekker gebly, eenheid was netjies en modern. Als was daar wat mens benodig. Die Aircon en wasmasjien was di...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Marné Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 9 Dolphin Crescent, Shaka’s Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Dolphin Coast Doll House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 330
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 330
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 330
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Dolphin Crescent, Shaka’s Rock, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9664d1bb917106ac08e575579a6a1eb9aaf1dd5bd3296b626770f79d24cdfa94b29aef28b642e2bcdbf588daedc5414ae90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 330 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 9 Dolphin Crescent Shaka’s Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.508481008525 31.231464665012

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang