Successfully reported
+29

Dolphin Coast Dream

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Hills Avenue, Ballito, 4339, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 699 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Dolphin Coast Dream is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in die veilige Ballito Hills Lifestyle Estate, in die hartjie van Ballito. Dit bied 'n perfekte mengsel van gemak en gerief en is die ideale keuse vir paartjies, klein gesinne of sakereisigers wat 'n kuswegbreek soek.

Die eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n koningingrootte bed het. Die badkamers is toegerus met 'n stort of 'n bad en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die ligte en lugtige leefarea beskik oor 'n moderne kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Aangrensend aan die kombuis bied die sitkamer 'n eetarea met 'n tafel vir 4, 'n gemaklike bank en 'n slim-TV met stromingsdienste. Gratis WiFi word voorsien.

Gaste kan ontspan of onthaal op die privaat oordekte balkon met buitesitplek en braaigeriewe. Die woonstel is stapafstand van strande, winkels en restaurante, en bied ook toegang tot landgoedgeriewe soos 'n swembad, gimnasium en klubhuis. Veilige parkering is beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Ligging

  • 1 Hills Avenue, Ballito, 4339, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 699
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 699
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 699
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Hills Avenue, Ballito, 4339, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c8562d0c83a6c196cbb11c0c02453b5b1d064ab5f1f745238267e559905ce1a504b2d424842c67ba36d409dab9d7904a719?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 699 per nag, vir 4 mense 1 Hills Avenue Ballito 4339 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.523287028752 31.208784895245
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang