Successfully reported
+12

Dolphin Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Dolphin Way, Simon's Town, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 100 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Dolphin Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike, smaakvol gemeubileerde vierslaapkamerhuis teen die berghang in Simonstad. Die ligging bied toegang tot die plaaslike dorp met 'n keuse van restaurante, kafees en winkels. Gaste kan pragtige uitsigte oor Valsbaai geniet vanuit elke slaapkamer, elk met sy eie balkon, en vanuit die leefarea.

Die huis het slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, elk met 'n koningingrootte-bed. Elke slaapkamer het sy eie badkamer en is toegerus met linne en badhanddoeke. Die huis beskik ook oor 'n oopplan-kombuis en -eetarea en 'n leefarea. Die kombuis het 'n ontbyttoonbank en is toegerus met 'n oond en stoof, 'n mikrogolfoond, skottelgoedwasser en 'n yskas. Daar is ook 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Die leefarea het 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale en lei na 'n balkon met buitemeubels.

Die huis is toegerus met WiFi en gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Gaste kan Boulders Beach, Kaappunt, Valsbaaikusstrande, Silvermine Natuurreservaat en Cape Point Vineyards besoek.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 5 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Armahn Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 8

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 22 Dolphin Way, Simon's Town, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dolphin Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 100
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 100
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 100
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Dolphin Way, Simon's Town, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf8wxAg8Y92ibJeZJ1veFSD0wUYDrwbz4z7iZMGBKHV7MtTClb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 100 per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 22 Dolphin Way Simon's Town 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.195552044497 18.430201964418
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang