Successfully reported
+91

Dolphin Dream

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 95 Slaapplek Street, Herolds Bay, 6615, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dolphin Dream spog met asemrowende uitsigte oor Heroldsbaai-strand en die Indiese oseaan, en is 'n pragtige vakansiehuis in die hartjie van Heroldsbaai. Dit is die perfekte opsie vir 'n privaat wegbreek aan die kus van die Tuinroete.

Die ruim hoofsuite is ingerig met 'n ekstra-lengte koninggrootte-bed en spog met ongelooflike see-uitsigte, geleë op die boonste verdieping. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, dubbelwasbak en toilet.

Die ruim oopplan-leefarea beslaan die boonste vlak en beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar. Langs 'n oopplan-eetarea is 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek, 'n houtkaggel en 'n slim-TV. Die hele eiendom het toegang tot gratis WiFi.

Buite is daar 'n ruim buite-onthaalarea met 'n sithoekie onder 'n sambreel, sonstoele vir gaste om 'n bietjie son te vang en 'n lieflike swembad vir gaste om op daardie warm somersdae af te koel. Boonop het hierdie eiendom 'n sonnige braai-area met 'n buite-etenstafel.

Die strand kan óf via die trappe aan die onderkant van die straat bereik word óf per motor, via 2 toegangspaaie deur of om Heroldsbaai. Strandstoele, sambrele en handdoeke word voorsien. Privaat parkeerplek is beskikbaar met 2 motorhuise vir binneparkeerplek. Die huis is toegerus met sonkrag om krag tydens beurtkrag te verseker, 'n reënwatertenk met filters en herwinning word aangemoedig met dromme en herwinningsakke en riglyne wat verskaf word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 95 Slaapplek Street, Herolds Bay, 6615, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dolphin Dream het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 95 Slaapplek Street, Herolds Bay, 6615, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14df5893ced7285c3a4d090d728a587f99783a867d68f689099f44a262e247ed8994eafbba3dedfbe9f28b66f6e25a6f4f78?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 95 Slaapplek Street Herolds Bay 6615 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.052316517601 22.396393360713
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang