Successfully reported
+13

Dolphin Nook 23

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off Brookeshill Dr, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Dolphin Nook 23 is 'n lieflike woonstel in die veilige Dolphin Nook-kompleks in Summerstrand. Die woonstel spog met pragtige see-uitsigte en is binne loopafstand van die strand, wat dit 'n ideale keuse maak vir 'n ontspanne seewegbreek.

Hierdie woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens, onderskeidelik, en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Dit strek tot die sitkamer met gemaklike sitplek.

Die eenheid maak oop na 'n lieflike privaat patio met buitesitplek en 'n ingeboude braai-area. Veilige parkering is beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mariliesh Geverifieer

Eiendomme 45

Resensies 266

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Off Brookeshill Dr, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off Brookeshill Dr, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8641b657b401811828630b53264dcfd206a421bf4604611d67323afe67109a8337b59b798fa27bb7ce42ab0228ce68c7597?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) Off Brookeshill Dr Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.978778532627 25.650370551116

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang