Dolphin Nook 29
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off Brookeshill Dr, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Dolphin Nook 29 is 'n lieflike woonstel in die veilige Dolphin Nook-kompleks in Summerstrand. Die woonstel spog met pragtige see-uitsigte en is binne loopafstand van die strand, wat dit 'n ideale keuse maak vir 'n ontspanne seewegbreek.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, onderskeidelik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet, terwyl die tweede badkamer gemeubileer is met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Dit strek tot by die sitkamer met gemaklike sitplek.
Die eenheid maak oop na 'n lieflike privaat patio met buitesitplek en 'n ingeboude braai-area. Veilige parkering is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Mariliesh Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 260
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Off Brookeshill Dr, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off Brookeshill Dr, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang