Dolphins Stay
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brookeshill Street, 4 Dolphins Nook, Port Elizabeth, 6000, Oos-Kaap
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Dolphins Stay is 'n pragtige selfsorgwoonstel in die hartjie van Gqeberha (Port Elizabeth). Die kompleks is naby aan die strand geleë en is ongeveer 4,4 km vanaf Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik die tweede badkamer met 'n stort.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is, sowel as 'n etenstafel en stoele. Daar is ook 'n wasmasjien in die kombuis. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv-kanale. Toegang tot gratis en onbeperkte WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai, en veilige parkeerplek is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Melanie Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 59
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Brookeshill Street, 4 Dolphins Nook, Port Elizabeth, 6000, Oos-Kaap
- Gaste dink Dolphins Stay het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brookeshill Street, 4 Dolphins Nook, Port Elizabeth, 6000, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang