Successfully reported

Dolphin View

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Louise S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Pragtig, netjies en perfek geleë. Absoluut fantasties!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Beslis 'n plek waarheen mens wil terugkeer. Baie goed toegeruste plek. Skoon en alles van hoë gehalte. Uitsig is iets besonders. Sal beslis gereeld daar wil gaan ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-marie H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Lekker gebly. Ons het baie lekker gewoon in die eenheid, die hoofslaapkamer was net vir ons baie warm gewees. Die aircon in die sitkamer gedeelte was baie lekker daar, maar die hoofkamer kort ventilasie, meer as net die dakwaaiers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachelle K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Beautiful apartment. Situated right by the beach. We had an amazing holiday. It was an absolute delight to stay at Dolphin View. It was even better than the pictures. The family enjoyed every moment of our stay. We look forward to our next holiday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Beste uitsig. Baie netjiese plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geney B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Fantasties lekker. Ons het vreeslik lekker gebly. Alles was mooi netjies en skoon, en alles was op hul plek, maklik om te vind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ziana W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Heerlik, ontspannend met die see se gedruis 24 uur. Beslis die moeite werd. Baie lekker gebly, die beste uitsig, skoon, netjies en sentraal geleë. Ek sal beslis weer van hul gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Keegan C
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Stunning views, comfortable stay. Our stay was wonderful! Amazing views and the apartment is beautifully finished, and in one of the best spots in Ballito. 10/10 would recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Dolphin View
We truly appreciate your kind review; many thanks!

Nicole B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Beautiful apartment with stunning views. Beautiful, modern, bright and sunny apartment with gorgeous views of the sea and close, easy access to the tidal pool below. Pity the pool is across the road and very small.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariette
Dolphin View
Thank you for the review, Nicole! We're glad you enjoyed your stay! Kind regards, Mariette

Carin D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Baie oulike moderne plek met die mooiste uitsig! Vir seker! Baie oulike moderne eenheid. Ligging is fantasties! Sou 'n tuimeldroër waardeer het. Het gevoel skoonmaker het so min as moontlik gedoen en ons het ons plek altyd baie netjies gelos. Maar sal vir seker wil teruggaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 121

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 280
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 280
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 280
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: 43 Ocean Drive, Shakas Rock, Dolphin Coast, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA679eb93bef1222528734b207f7840d4418318a41ca10befe942fe5e0cee97aa27c62af0b95f8f02058ee6ca53637cb5800dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 280 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 43 Ocean Drive Shakas Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 08:00 -29.514380799905 31.230833083391

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang