Successfully reported

Dolphin Whisper Guest House & Spa

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Anton V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Heerlik gekuier. Ons het heerlik gekuier, baie dankie vir alles, julle het ons baie welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lihanna
Dolphin Whisper Guest House & Spa
Beste Anton, vroulief & vriende, baie dankie vir julle ondersteuning en terugvoer, dit word opreg waardeer. Dit was absoluut ons voorreg en 'n groot plesier om julle te kon akkommodeer. Julle is net sulke aangename en vriendelike mensies. Seën vir julle en ons sien uit na julle volgende besoek. Liefde Lihanna, Fanie en Dolphin Whisper se personeel.

Leon L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Gasvryheid op sy beste. Lihanna is 'n puik gasvrou en het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel! Dankie vir al jou reëlings om ons wegbreek spesiaal te maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lihanna
Dolphin Whisper Guest House & Spa
Beste Leon & Berdean, baie dankie vir julle ondersteuning en terugvoer, dit word opreg waardeer. Dit was absoluut ons voorreg en 'n groot plesier om julle te kon akkommodeer. Julle is net sulke aangename en vriendelike mensies. Seën vir julle en ons kyk uit na julle volgende besoek, mag dit spoedig wees. Liefde Lihanna, Fanie en Dolphin Whisper se personeel.

Minette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Vriendelike gasvrye mense. Goeie kennis oor die area. Lekker gebly en geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lihanna
Dolphin Whisper Guest House & Spa
Beste Marie, baie dankie vir jou ondersteuning en terugvoer, dit word opreg waardeer. Dit was absoluut ons voorreg en 'n groot plesier om jul te kon akkommodeer. Seën vir jou en ons kyk uit na jou volgende besoek, mag dit spoedig wees. Liefde en personeel.

Anonieme gas
1 nag
4.2
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Marie E
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Gemaklik, gerieflik en veilig. Heerlik by hierdie gasvrye mense gebly. My home away from home. Julle is net die beste!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lihanna
Dolphin Whisper Guest House & Spa
Beste Marie, baie dankie vir jou ondersteuning en terugvoer, dit word opreg waardeer. Dit was absoluut ons voorreg en 'n groot plesier om jou te kon akkommodeer. Seën vir julle en ons kyk uit na jou volgende besoek, mag dit spoedig wees. Liefde, Fanie, Lihanna en personeel.

Jessica B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Amazing! Lovely cosy place, ideal for a romantic getaway! Amazing room service and not to mention hospitality from the owners!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lihanna
Dolphin Whisper Guest House & Spa
Beste Jessica, baie dankie vir jou ondersteuning en terugvoer, dit word opreg waardeer. Dit was absoluut ons voorreg en 'n groot plesier om jou te kon akkommodeer. Julle was die oulikste paartjie wat ons in 'n lang tyd gehad het. Seën vir julle en ons kyk uit na jou volgende besoek, mag dit spoedig wees. Liefde, Fanie en personeel.

Susanna Magdalena D
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Netjies, gerieflik. Ons het lekker gebly. Die kamer is ruim en gerieflik. Daar is genoeg koffie en tee beskikbaar by die koffie stasie. Die gasvrou het ons baie vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lihanna
Dolphin Whisper Guest House & Spa
Beste Daleen, baie dankie vir julle ondersteuning en terugvoer, dit word opreg waardeer. Dit was absoluut ons voorreg en 'n groot plesier om julle te kon akkommodeer, wat net so aangenaam en vriendelik was. Seën vir julle en ons kyk uit na julle volgende besoek, mag dit spoedig wees. Liefde Lihanna, Fanie en Dolphin Whisper se personeel.

Gert M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Dit was heerlik. Dit was 'n heerlike naweek met 'n uitsonderlike ondervinding om in so 'n vriendelike omgewing te kon oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lihanna
Dolphin Whisper Guest House & Spa
Beste Gert, baie dankie vir jul ondersteuning en terugvoer, dit word opreg waardeer. Dit was absoluut ons voorreg en 'n groot plesier om jul te kon akkommodeer. Seën vir julle en ons kyk uit na julle volgende besoek, mag dit spoedig wees. Liefde en personeel.

John A
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Veilig, stil en gerieflik. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lihanna
Dolphin Whisper Guest House & Spa
Beste John, baie dankie vir jou ondersteuning en terugvoer, dit word opreg waardeer. Dit was absoluut ons voorreg en 'n groot plesier om jou te kon akkommodeer. Julle was die oulikste paartjie wat ons in 'n lang tyd gehad het. Seën vir julle en ons kyk uit na jou volgende besoek, mag dit spoedig wees. Liefde, (Verwysings na ander personele verwyderd).

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lihanna
Dolphin Whisper Guest House & Spa
Best Sirshem, thank you for your support and positive feedback. We are blessed and thankful to host such lovely people like your family and yourself. Looking forward to your next visit. Love, Fanie and Lihanna Greeff with the Dolphin Whisper team.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Lihanna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 60

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 81 Library Avenue, Cullinan, Pretoria, 1000, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFhODMxYWQzLTg3Y2UtNDM2ZC1hNzA5LTRhNTUzNDRiNjE4MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 81 Library Avenue Cullinan 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.672055555556 28.522388888889
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang