Successfully reported
+80

Dolphin Whisper Guest House & Spa

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 81 Library Avenue, Cullinan, Pretoria, 1000, Gauteng
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Dolphin Whisper Guest House & Spa is in die klein dorpie, Cullinan, geleë. Dit is die ideale wegbreekplekkie vir moeë stadsjapies, veral diegene wat net wil ontspan en tyd saam spandeer.

Verblyf word aangebied in 5 dubbelkamers langs mekaar, 'n wittebrood-suite is apart van die ander maar steeds deel van 1 L-vormige gebou. Die Spa is apart van die gastehuis en 'n grasdak Timber-kothuis is ook apart. Die kamers is gemaklik gemeubileerd en daar kan 2 gaste per kamer slaap. Standaard De Lux-kamers bied verblyf aan slegs 2 volwassenes en 2 kinders op 'n matras op die vloer.

Gaste kan 'n ontspanne dag by die spa geniet waar hul gegroet sal word met 'n hartlike en vriendelike atmosfeer. Daar is verskeie stres- en ontspanning-terapiesessies beskikbaar insluitende warmklipmasserings, Indiese kop- en kopvelmasserings, hand- en voetbehandelings en gesigbehandelings.

Ontbyt word op die stoep op die tafel voor elke kamer of die op stoep, dek of in die tuin bedien. Ligte middag- en aandete kan teen addisionele koste op versoek bedien word.

Gaste kan 'n entjie gaan stap en die geskiedkundige dorpie verken met sy interessante winkeltjies en restaurante, of die toere geniet wat hul bekend sal stel aan die historiese geboue, myn- en wildroetes.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Anton V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gekuier. Ons het heerlik gekuier, baie dankie vir alles, julle het ons baie welkom laat voel.
Jul 2025
Leon L
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvryheid op sy beste. Lihanna is 'n puik gasvrou en het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel! Dankie vir al jou reëlings om ons wegbreek spe...
Sien meer
Okt 2024
Minette V
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike gasvrye mense. Goeie kennis oor die area. Lekker gebly en geslaap.
Jun 2024
Marie E
5.0
Gemaklik, gerieflik en veilig. Heerlik by hierdie gasvrye mense gebly. My home away from home. Julle is net die beste!
Mrt 2024
Jessica B
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing! Lovely cosy place, ideal for a romantic getaway! Amazing room service and not to mention hospitality from the owners!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Lihanna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 60

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 81 Library Avenue, Cullinan, Pretoria, 1000, Gauteng
  • Gaste dink Dolphin Whisper Guest House & Spa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 81 Library Avenue, Cullinan, Pretoria, 1000, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFhODMxYWQzLTg3Y2UtNDM2ZC1hNzA5LTRhNTUzNDRiNjE4MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 81 Library Avenue Cullinan 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.672055555556 28.522388888889
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang