Dolphins on Six
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 856 6th Avenue, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
- Vanaf R4 600 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Dolphins on Six is aan die 6de Laan-strandfront in Wildernis, 'n kusdorpie op die Tuinroete van die Suid-Kaap in Suid-Afrika, geleë. Die Wildernis-area is veral bekend vir sy skilderagtige roetes, staproetes en die ikoniese Wildernis Nasionale Park.
Dolphins on Six beskik oor 'n dubbelverdiepinghuis wat bestaan uit 2 woonstelle wat as individuele eenhede of die hele huis uitsluitlik as 'n 6 slaapkamer eenheid verhuur kan word. Beide Beluga en Dusky bestaan uit 3 slaapkamer-eenhede wat elk 6 mense kan akkommodeer. Ander geriewe in die kamer sluit TV en gratis WiFi in.
Maak gebruik van ons nuut opgeknapte buitebraaifasiliteit, terwyl jy die skoonheid en wese van die natuur se geheimsinnige nagwonders (soos die pragtige sterre en die Melkweg) geniet.
Die speletjieskamer is slegs beskikbaar indien beide eenhede (Beluga & Dusky) saam bespreek word.
Ligging
- 856 6th Avenue, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 856 6th Avenue, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang