Dolphins Rest Guesthouse
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 St Geran Grove, Treasure Beach, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Dolphin's Rest Gastehuis is geleë aan die seekant in die skilderagtige kusvoorstad Treasure Beach en bied gemaklike verblyf in 'n ontspanne en rustige omgewing met pragtige see-uitsigte.
Verblyf word aangebied in 5 gastekamers met en suite-badkamers. Elke kamer is toegerus met lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met geselekteerde DStv-kanale, 'n minibar en WiFi.
Die gastehuis bied 'n swembad, braaigeriewe, 'n buitelugkroeg en vermaaklikheidsarea, en parkeerplek op die perseel.
Die ligging bied toegang tot strande en winkelsentrums.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Siva Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 12 St Geran Grove, Treasure Beach, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Dolphins Rest Guesthouse het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 St Geran Grove, Treasure Beach, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang