Successfully reported

Dolphins Self Catering Accomodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Deidre R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Nice and quiet place and it's very neat and tidy. The stay was very comfortable and the hostess was very friendly as always.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Pragtig, netjies, skoon, alles wat mens nodig het en meer! Ons het baie lekker gebly en Moree is 'n puik gasvrou! Baie dankie vir die lekker kuier; ons sal beslis weer terug wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Die beste. Die beste, vriendelik, netjies, modern, skoon en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marieta W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Morée is baie behulpsaam en vriendelik gewees. Sal beslis aanbeveel. Baie interessante en netjiese plekkie, het heerlik oorgeslaap. Dekor is baie smaaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Moree
Dolphins Self Catering Accomodation
Wonderful people to host.

Deidre R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Place is very neat and clean. The host was wonderful and very friendly. Loved it. I loved it very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie lekker oornag plek asook vakansie eenheid. Baie gerieflike, ruim, netjiese eenheid om in te oornag. Alle geriewe wat jy kan benodig, is daar. Gasvrou vriendelik en baie hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Moree
Dolphins Self Catering Accomodation
Ongelooflike gaste om te huisves.

Olivia A
1 nag
5.0
Aug 2024

Gerieflik, netjies, ontspannend en rustig. Gasvrou is baie vriendelik en bedagsaam. Ek sal definitief weer by Dolphins selfcatering akkommodeer. Pragtige, netjiese en gerieflike akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Dit was baie aangenaam om weereens daar oor te bly. Ons het al voorheen by Dolphins oorgebly. Ons probeer om elke keer as ons in George kom daar plek te kry. Baie dankie, ons het weereens baie lekker oorgebly. Alles is daar, skoon en netjies. Baie dankie vir die elektriese kombers. Dit was 'n wenner, want die aand wat ons daar oorgeslaap het, was dit baie koud en reënerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Moree
Dolphins Self Catering Accomodation
Altyd lekker om jul te ontvang.

Hansraj A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Well worth every single cent. A very neat and clean place. A home away from home. The owners were very professional and friendly and made us feel very comfortable and welcomed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Moree
Dolphins Self Catering Accomodation
Netjiese, vriendelike gaste. Sal enigetyd weer akkommodeer.

Etienne L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2024

Very nice. I had a very nice stay. Too short unfortunately. Everything was as advertised.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Moree
Dolphins Self Catering Accomodation
N plesier om te akkommodeer

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Moree Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 835
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 835
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 835
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Tarantaal Street, Denvar Park, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA559b92c5e12602c006f9a22f3cd833c77125293be7b1102b019fb3c533622daa0c1873a69a433d8fb864604a091a136a2c18?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R835 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 24 Tarantaal Street Denvar Park 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.958188888889 22.48455
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang