Successfully reported

D'Olyfboom Guest House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Karen S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Beste aand van ons week weg in die Kaap. Uit die boonste rakke. Let wel dat ons oor naweek daar was en dit was baie stil en rustig. In die week is daar 'n skooltjie naby, so al weet jy nie van die stilte nie. Maar ek beslis net weer hier in die Paarl week of naweek. Kamer is van die beste wat ons gehad het vir die week en die uitsig kan jy nie wen nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naomi P
1 nag
5.0
Jul 2025

Pragtig rustig en uiters luuks. Debbie en Jacobus was puik, vriendelik, hulpvaardig en uiters gasvry. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
D'Olyfboom Guest House
Beste Naomi, Baie dankie vir u mooi terugvoer. Debbie en Jacobus sal bly wees om te hoor dat u hulle vriendelikheid en gasvryheid waardeer het. Ons is bly dat u u tyd by d’Olyfboom Guesthouse as pragtig, rustig en luuks ervaar het. Ons sien uit daarna om u weer te verwelkom! d'Olyfboom Span

Henriette B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Lieflik. Heerlike bed en lieflike stort. Beurtkrag is geen probleem nie. Vriendelike, professionele ontvangs. Mooiste vista. Vrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
D'Olyfboom Guest House
Geagte Henriette, Baie dankie vir u lieflike terugvoer. Ons is bly om te hoor dat u die bed, stort, vriendelike ontvangs en die pragtige uitsig geniet het. Ons sien uit daarna om u weer by d’Olyfboom Guesthouse te hê. Vriendelike groete De Wit Familie

Alwyn H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Puik, skoon, gemaklik en als goed georganiseerd. Absoluut 'n wonderlike plek. Baie skoon en netjies. Ons het tuis gevoel van ons by die hek ingekom het waar ons ingewag was deur die host.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
D'Olyfboom Guest House
Geagte Alwyn, Baie dankie vir u mooi en bemoedigende terugvoer. Dit is vir ons werklik ’n voorreg om te hoor dat u ons verblyf as netjies, goed georganiseer en gasvry ervaar het. Ons doen altyd ons bes om ’n warm, tuisgevoel-omgewing te skep waar elke gas gemaklik en welkom voel. Ons waardeer u ondersteuning en sien daarna uit om u weer te verwelkom in die toekoms. Vriendelike groete, d'Olyfboom Familie

Etienne L
1 nag
5.0
Apr 2025

I will be back. Well located, friendly staff, beautiful view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
D'Olyfboom Guest House
Dear Etienne, Thank you for your kind words. We’re delighted you enjoyed the location, our friendly team, and the beautiful views at Olyfboom Guesthouse. It was a pleasure hosting you, and we look forward to welcoming you back soon! Olyfboom team

Consumer Credit Care Vat 4210250249 J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ons het baie lekker gebly, mooi kamer en baie mooi uitsig. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
D'Olyfboom Guest House
Geagte Etienne, Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Ons is verheug om te hoor dat u die kamer, die uitsig en u verblyf in die geheel geniet het. Dit is vir ons belangrik dat gaste ’n aangename en ontspanne ervaring het, en ons waardeer dit opreg dat u dit met ons gedeel het. U is altyd welkom om weer by ons tuiste te kom kuier. Vriendelike groete, d'Olyfboom span

Azel L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

A gem in Paarl. Was pragtig en alles was prakties, ruim en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Llem J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Rustig, wonderlike uitsig oor berge. Heerlik gebly, netjies, skoon, alles was goed gereël.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Susan
D'Olyfboom Guest House
Geagte Mnr Jones, Baie dankie vir u vriendelike terugvoer en vir u voortdurende lojaliteit aan d’Olyfboom Guesthouse. Ons is altyd bly om u weer by ons te hê en dit is fantasties om te hoor dat u weer heerlik gebly het en alles netjies en goed gereël was. Ons sien uit daarna om u binnekort weer te verwelkom! Vriendelike groete, d'Olyfboom Familie

Elsabe O
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Perfek! Alles was uit die boeke en perfek geleë vir ons besoek aan Hoërskool Gimnasium. Sal beslis weer daar gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jenna P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Lovely stay for a short break. Lovely stay, comfortable rooms and extremely helpful staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Susan
D'Olyfboom Guest House
Dear Jenna, Thank you for your kind words. We’re delighted you enjoyed your stay, found the rooms comfortable, and appreciated our team’s helpfulness. It was a pleasure hosting you, and we hope to welcome you back to d’Olyfboom Guesthouse for another relaxing break soon! Warm regards, d’Olyfboom Family

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 119

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
R 2 530
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 530
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 530
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Napier Street, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA080e1b8953b1cbbc23c908c9e747da87c359a161d44f0626bbe4b6d8b165e0b77f03efba88d565ee7f37bb49132a1ece1b85?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 530 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 14 Napier Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.723625 18.958109
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang