Domaine Sérénité
- Kapasiteit: 9 persone
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Verliesfontein, Clarens, 9707, Vrystaat
- Vanaf R1 160 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Domaine Sérénité bied rustige selfsorgverblyf in die berge, slegs 18 km vanaf Clarens. Dit is 'n ideale, rustige wegbreekplek met asemrowende uitsigte oor die berg, perfek om te ontsnap aan die gewoel en gewerskaf van die stadslewe.
Die verblyf bestaan uit twee eenhede. Elke eenheid is gemeubileer met gemaklike beddens en en suite-badkamers, toegerus met 'n bad, 'n stort of slegs 'n stort.
Elke kothuis is volledig toegerus met 'n kombuis wat 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe insluit. Ander geriewe sluit in 'n knus leefarea met 'n kaggel en 'n groot ingeslote patio met 'n ingeboude braai. Motorhuise en onderdakparkering is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Huy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 74
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Farm Verliesfontein, Clarens, 9707, Vrystaat
- Gaste dink Domaine Sérénité het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 9 persone
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Verliesfontein, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang