Successfully reported
+14

Dombeya Farm

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 km from the N4, 1 Dombeya Farm, Elands Valley, 1209, Mpumalanga
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dombeya Farm bied 'n lieflike klipkothuis met 'n aparte ingang, geleë op die eienaar se eiendom in die stil en lowerryke area van Elands Valley, Mpumalanga. Dit is ideaal vir 'n rustige wegbreek van die stad se gewoel.

Dié knus eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n aparte slaapkamer wat met 'n dubbelbed ingerig is, en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n 4-sitplek-eetkamertafel, asook 'n sitkamer met gemaklike rusbanke voor 'n kaggel, perfek vir daardie koue winteraande, asook baie boeke om te lees. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kry veilige parkeerplek en braaigeriewe op die perseel.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Urs W
Saam met lewensmaat
5.0
Very good cottage. Very nice location, on a farm. The cottage is lovely and clean. A lot of charm.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Tavia V
5.0
A special place. When you are welcomed to your cottage by a friendly lady with fresh flowers and farm eggs in your cottage, you know yo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Louise S
Saam met vriende
5.0
Super accommodation, fabulous hosts. Awesome if you just want to get away and chill.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Aj S
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, vriendelik en so mooi! Die oornag in Dombeya Farm sal ons ten enige tyd aanbeveel. Netjies, vreeslik mooi en baie behulpsame, vriendelike gas...
Sien meer
Mrt 2025
Willem D
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful, cozy, clean, neat. We had an amazing stay. The house and the farm are so beautiful; we were in love with the place. We can h...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Pippa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 5 km from the N4, 1 Dombeya Farm, Elands Valley, 1209, Mpumalanga
  • Gaste dink Dombeya Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 km from the N4, 1 Dombeya Farm, Elands Valley, 1209, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5dec76d317ff7cfc0150faa4322a5165aa4369054f2b868f3cefc2ba6738c130abf943e1ef49212a6bb7edac7b3f4ee8dcb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 5 km from the N4 1 Dombeya Farm 1209 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.594765394931 30.579224223298
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang