Successfully reported

Don Don River Mill Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Hannes E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Ons het lekker ontspan. Baie interessante plek, heerlik gereën en die rivier het sterk gevloei.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dudley W
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Wonderful accommodation. The unit was right on the river. Very peaceful. The unit was clean and well looked after. Just make sure you bring everything with you. Hobhouse has no shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adam F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2025

Baie rustige wegbreek. Ons het baie lekker gebly. Alles was presies soos hulle ons belowe het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Sidney
Don Don River Mill Lodge
Dankie Adam!

Susan B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Heerlik ontspan langs die rivier. Rustige kuier langs die rivier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.2
Okt 2025

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Hanta H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Perfect peace in a piece of paradise. This was the fifth time we stayed at Don Don. The comfort and care afforded to guests never cease to amaze me. Sidney and staff always ensure that all our needs are met, from fishing tips to supplying a potjie when needed. The accommodation is neat, clean, and practical, and all the necessary amenities are provided. Surrounded by the perfect peace and beauty of the river and mountains, you could not ask for a better stay at such an affordable rate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Overall great experience. Such a wonderful, pleasant and comfortable place. Once we settled in, we went on a walk through the forest to the water and enjoyed the quietness.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Puik onvergeetlike naweek. Plekkie rus vir die siel. Naweek was besonder lekker, kon heeltemal afskakel van daaglikse bedrywighede. KRL chalet het die ding gedoen, baie privaat en naby die rivier geleë. Johannes was baie behulpsaam, wandelpaadjies na die rivier baie geniet. Sal vir seker weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sone P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Rus vir die siel. Baie snoesig, warm komberse en kaggel het die koue baie gemaklik gemaak! Lieflik, afgesonder en rustiger sal jy nie kry nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sidney
Don Don River Mill Lodge
Dankie Soné! Ons is bly dat dit vir julle as gesin lekker was!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sidney Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R26, Don Don Farm, Hobhouse, 9740, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa05829529d3ffe47feaae788bd6941ee09205b0f1d6c1add8916c47b94e34754e0cd5df5b6cddaebb828d8de5c994391992a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 R26 Don Don Farm 9740 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.521361533462 27.302187440971
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang