Don Don River Mill Lodge
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R26, Don Don Farm, Hobhouse, 9740, Vrystaat
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Don Don River Mill Lodge is op 'n skilderagtige plaas 16 km vanaf Hobhouse in die Vrystaat. Die groot sandsteenmeul dateer uit 1865 en staan op die oewer van die Caledonrivier, wat aan Lesotho grens. Gaste kan asemrowende uitsigte op die bergreeks in Lesotho geniet.
Verblyf word gebied in 3 losstaande chalets wat slaapplek bied aan 2 tot 6 gaste. Die chalets het gemaklike beddens en 'n privaat badkamer. Daar is 2 chalets met kombuise, terwyl die Miller's Hut as ekstra verblyf vir groter groepe gebruik word en geen kombuisgeriewe het nie.
Gaste kan lekker karp, geelvis en babers op die oewer van die rivier, langs 'n digte populierbos, vang. Don Don River Mill Lodge is ideaal vir gaste wat 'n ontspanne toevlugsoord in 'n natuurlike omgewing soek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Sidney Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R26, Don Don Farm, Hobhouse, 9740, Vrystaat
- Gaste dink Don Don River Mill Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 13 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R26, Don Don Farm, Hobhouse, 9740, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang