Successfully reported

Donsveertjie Gasteplaas & Venue

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Marius V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Very enjoyable stay. Peaceful and quiet, we really enjoyed our stay. Albert was a very friendly and attentive host, and made sure we were comfortable and had everything we needed. Definitely recommend Donsveertjie for just a quick breakaway, or if you want to host a celebration, wedding or matric reunion at the venue they have available.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colett
Donsveertjie Gasteplaas & Venue
Thank you so much for your wonderful feedback and perfect ratings! We’re delighted to hear that you enjoyed the peaceful surroundings and felt well taken care of during your stay. Albert truly enjoys making guests feel at home, and your kind words mean a lot to us. We appreciate your recommendation and look forward to welcoming you back to Donsveertjie for another relaxing break or a special celebration!

Janine J
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Puik. Pragtige plek met baie goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colett
Donsveertjie Gasteplaas & Venue
Baie dankie vir die pragtige terugvoer en volle gradering! Ons waardeer dit opreg dat jy die tyd geneem het om jou ervaring met ons te deel. Dit was ’n plesier om jou hier te hê, en ons is baie bly om te hoor dat jy die diens, ligging en netheid so waardeer het. Ons sien daarna uit om jou weer in die toekoms te verwelkom! Vriendelike groete, Donsveertjie

Nicole W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Absolutely lovely! Lovely and peaceful place with a very cosy feel. Hosts are responsive and very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colett
Donsveertjie Gasteplaas & Venue
Thank you so much for your kind words! We're thrilled to hear you enjoyed the peaceful atmosphere and cozy feel of our place. It was a pleasure hosting you, and we truly appreciate your kind mention of our hospitality. You're welcome back anytime!

Alexander N
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Great stay, quiet and peaceful. My only concern is that there was no cleaning done on the Saturday; otherwise, the venue is excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colett
Donsveertjie Gasteplaas & Venue
Thank you so much for your kind words! We’re very happy to hear that you enjoyed a quiet and peaceful stay with us. Regarding the cleaning service — we appreciate your feedback. Normally, guests who stay for more than one night send us a WhatsApp message to request service, and we’re always happy to assist. We’re sorry for any inconvenience and will make sure to communicate this more clearly in the future. We hope to welcome you back again soon!

Jenny M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie lekker. Ja, ons het lekker gebly. Was heerlik rustig en stil. Die plek was baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colett
Donsveertjie Gasteplaas & Venue
Baie dankie vir die mooi terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat julle lekker gebly het en dat dit rustig en stil was. Dis vir ons altyd lekker om te hoor dat gaste die netheid en skoonheid van die plek waardeer. Julle is altyd welkom hier – ons hoop om julle weer te sien!

Thia B
1 nag
4.8
Sep 2025

Vriendelike en gesellige plaas atmosfeer. As deel van ’n groot groep het ons heerlik gekuier in ’n gesellige, moderne en baie netjiese venue en oornag verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Colett
Donsveertjie Gasteplaas & Venue
Baie dankie vir julle pragtige terugvoer! Ons is bly om te hoor dat julle die plaas-atmosfeer, moderne venue en netjiese verblyf geniet het. Dit was heerlik om julle groep by Donsveertjie te verwelkom, en ons waardeer die positiewe terugvoer en uitstekende gradering opreg. Hoop om julle binnekort weer te sien vir nog 'n gesellige kuier op die plaas!

Carla C
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2025

Ek sal beslis teruggaan! Uit die dorp lawaai. Het heerlik gebly en was aangenaam verras met uitsonderlik mooi ou klipgeboue in die omgewing. Het gewens mens kon vooraf weet dat 'n ete in die kamer kan gaarmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colett
Donsveertjie Gasteplaas & Venue
Baie dankie vir u pragtige terugvoer! Ons is verheug om te hoor dat u u verblyf geniet het en dat die ou klipgeboue in die omgewing u aangenaam verras het. Ons neem kennis van u opmerking oor die kookgeriewe in die kamer – dit is waardevolle terugvoer, en ons sal dit beslis duideliker kommunikeer aan toekomstige gaste. Dit was 'n voorreg om u te kon ontvang, en ons sien daarna uit om u weer te verwelkom – weg van die stadsgeraas!

Sonja J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Mooi en pragtig. Ons is goed verwelkom en baie gasvriendelik. Plek is netjies en pragtig en linne is kraakvars skoon. Het alles wat jy benodig in die eenheid. Daar is geen sein vir opvangs om te bel of om internet te kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Colett
Donsveertjie Gasteplaas & Venue
Baie dankie vir u positiewe terugvoer! Ons is verheug dat u die netheid, gerief en gasvryheid van ons plek geniet het. Dit is vir ons belangrik dat gaste gemaklik voel en alles het wat hulle nodig het. Ons neem kennis van die gebrek aan selfoonseine en internet — ongelukkig is dit ’n uitdaging in ons area, maar ons werk daaraan om oplossings te vind. Ons hoop om u binnekort weer te verwelkom!

Bernard B
1 nag
5.0
Sep 2024

Fantasties Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colett
Donsveertjie Gasteplaas & Venue
Bernard, baie dankie vir jou tyd om vir ons (n) resensie te skryf. Ons waardeer dit opreg!

Izelle R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Absoluut die moeite werd! Dit was regtig amazing gewees. Sal die plek enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Colett
Donsveertjie Gasteplaas & Venue
Izelle, baie dankie vir jou tyd om vir ons 'n resensie te skryf. Ons waardeer dit opreg!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Colett Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R34, Leeufontein Farm, Heilbron, 9650, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69ec7e711e9eaefe58a7ed1f511fb801cd61b435be2eea442b01b759880a2989915568518b8ce5293429485125658f5bf10e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 R34 Leeufontein Farm 9650 Vrystaat 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -27.356498176321 27.910181879997

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang