Successfully reported

Doornberg Guest Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 103 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Lynn D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Peaceful. We loved staying at Doornberg Guest Farm. The accommodation was spacious and had everything you needed. I loved walking around seeing all the different animals and the beautiful trees.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marike S
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Baie mooi, veilige, oulike Karoo plaas. Ons as familie het so lekker gebly! Het vrek lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Plaas genot! Heerlike stilte en atmosfeer op die plaas. Plaas genot en gemak. Vriendelike eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arno W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Eienaar was baie hulpvaardig en vriendelik, ons het dit baie geniet! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sylvia K
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Heerlik op die plaas gebly! Lekker swembad, pragtige sterre en super oulike diere! Ons het heerlik gebly!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lida
Doornberg Guest Farm
Baie dankie vir die mooi woorde en review. Hoop ons sien julle weer.

Andries C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Dit was rustig, baie veilig en 'n mens kon lekker die sterre in die nag bekyk! Dit was wonderlik. Eienaar was baie hulpvaardig en vriendelik, ons het dit baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lida
Doornberg Guest Farm
So bly julle het dit geniet! Sterre bly maar mooi hier by ons.

Rouvé H
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Mei 2025

Doornberg Guest Farm provided us with a lovely stay. Oom Peet and Marlene are l. Doornberg Guest Farm provided us with a lovely stay. Oom Peet and Marlene are lovely hosts! Anyone will enjoy their stay here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Abe V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Gawe mense, arriveer eerder bietjie vroeër as later. Dit is ideaal om weg te breek van selfone en die geraas van die stad, mens moet eintlik langer daar bly om goed te herlaai. Die grondpad is redelik, maar vir 'n gewone sedan sal ek aanbeveel hulle neem die 2de afrit na Nieu Bethesda wat geteer is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lida
Doornberg Guest Farm
Hi Abe! Baie dankie vir die mooi review - en die raad oor die grondpad! Ek stem 100% saam oor die langer bly om regtig af te skakel!

Mark J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

If you love Karoo scenery & hospitality, you will love Doornberg. I've been visiting Doornberg for many years and it never disappoints. Set on a working farm in the Sneeuberg Karoo, the accommodation is always clean & comfortable, and the service always warm & friendly. The farm is situated about 10 km outside Nieu Bethesda, so it's also a perfect base if you want to explore this quaint little town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 103

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doornberg Guest Farm, Nieu Bethesda, Graaff-Reinet, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0108da781c6c785da936cbeb86f5f9be492112dba61f05327520b0f6273dbaea4c849ebf37e498fd7ca75dd30a9e96c407e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 103 5 1 5 Doornberg Guest Farm Nieu Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.836621713009 24.477268839649

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang