Successfully reported
+47

Doornberg Guest Farm

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doornberg Guest Farm, Nieu Bethesda, Graaff-Reinet, 6286, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Doornberg Guest Farm is 'n ou gevestigde werkende Karoo gasteplaas. Die plaas is 9 km vanaf die oulike dorpie Nieu-Bethesda in die Oos-Kaap. Die plaashuis is versteek tussen 200 jaar oue eikebome en is die ideale verblyf vir reisigers of gesinne.

Verblyf by Doornberg Gasteplaas word in 2 individuele eenhede gebied wat die Gastehuis en Stalwoonstel insluit. Alle eenhede is toegerus met gemaklike beddens en sommige eenhede is volledig toegerus vir selfsorg.

Geriewe op die plaas sluit 'n swembad, WiFi-verbinding, braaigeriewe en konferensiegeriewe in. Gaste is vry om alle geriewe op die plaas te gebruik en ware Karoo-gasvryheid en -kookkuns in veilige en veilige omgewing te ervaar. Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, fietsry en bergfietsry in.

Neem asseblief kennis dat dit 'n werkende Karooplaas is en daar is baie klein plaasdiere sowel as die eienaar se vriendelike honde wat vrylik in die erf rondloop. As gevolg hiervan is die plaas nie troeteldiervriendelik nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 103 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Lynn D
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful. We loved staying at Doornberg Guest Farm. The accommodation was spacious and had everything you needed. I loved walking aroun...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Marike S
5.0
Baie mooi, veilige, oulike Karoo plaas. Ons as familie het so lekker gebly! Het vrek lekker gebly!
Aug 2025
Leon H
Saam met lewensmaat
5.0
Plaas genot! Heerlike stilte en atmosfeer op die plaas. Plaas genot en gemak. Vriendelike eienaar.
Jul 2025
Arno W
Saam met lewensmaat
5.0
Eienaar was baie hulpvaardig en vriendelik, ons het dit baie geniet! Sien sterre.
Mrt 2025
Sylvia K
Gesin met klein kinders
4.8
Heerlik op die plaas gebly! Lekker swembad, pragtige sterre en super oulike diere! Ons het heerlik gebly!
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lida Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 103

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Doornberg Guest Farm, Nieu Bethesda, Graaff-Reinet, 6286, Oos-Kaap
  • Gaste dink Doornberg Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doornberg Guest Farm, Nieu Bethesda, Graaff-Reinet, 6286, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0108da781c6c785da936cbeb86f5f9be492112dba61f05327520b0f6273dbaea4c849ebf37e498fd7ca75dd30a9e96c407e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 103 5 1 5 Doornberg Guest Farm Nieu Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.836621713009 24.477268839649

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang