Successfully reported

Doornboom Plaas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Lyal M
1 nag
5.0
Jul 2025

Wonderful stay as usual. Wonderful stay as usual. Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie lekker. Dit was 'n baie lekker plek om te slaap. Die ligging is baie mooi en dit is lekker stil. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize P
1 nag
5.0
Mrt 2025

A quiet place to peacefully relax. Restful and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michiel H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Fantastiese akkommodasie. Netjies, rustig. Net wat die siel nodig het! Ons het heerlik gebly. Hoop om in die nabye toekoms weer te gaan en dan langer te bly. Ons het die honde vreeslik geniet. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Waar is dit lekker? Hier is dit lekker! Salig, rustig, veilig, plaas perfek. Heerlik gekuier en lekker geslaap. Het Milo en Trompie se kuier baie geniet. Die mooiste, vriendelikste 2 boerboele wat jy kan kry. Pragtige diere en ons hoop om hulle almal weer te sien met ons volgende besoek. Baie dankie vir die heerlike ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Puik plaas verblyf, rus en herlaai, sal beslis weer gaan bly. Baie lekker gebly vir die hele 6 dae, rustige plaas atmosfeer. Doornboom doen Heidelberg trots.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Pragtige omgewing, troeteldiervriendelik. Die huisie het alles wat nodig is. Ongelukkig kon ons nie die TV ingestel kry nie. Die vriendelike huishulp het ook probeer. Eienaar nooit gesien nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Heerlik rustig. Dit was 'n heerlike rustige plaasverblyf. Drie km uit die dorp op 'n werkende plaas. Alles wat jy nodig het, is beskikbaar. Baie netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Armand D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

Lekker op die plaas! Ons het baie lekker gebly. As ek 'n aanbeveling kan maak, sal ek voorstel dat die eienaars net die kombuisie aanvul met 'n paar noodsaaklikhede: 'n tweeplaatstofie, 'n pot en 'n pan. Mens kan nie alles doen net met 'n mikrogolf en 'n air fryer nie. Dan ook 'n afdroograk. Verder was alles heeltemal voldoende. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gary F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2025

Exceptional. The facility is well maintained, and lots of thought has gone into detail.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Janelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 720
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 720
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 720
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doornboom Plaas, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18d0468220ddc8c1b41d064e9d2363ea973a7ec7bf18c816306274f259208e86ede0896772380a484462a90022ac71b6abd1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 Doornboom Plaas Heidelberg 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.068621205767 20.967994997006
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang