Successfully reported

Doornfontein Plaas

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Amanda A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Heerlik. Stunning, rustige plek in die middel van die Karoo.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eddie W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Rustig. Lekker gebly en lekker gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Justene T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Amazing lekker. Die dame is vreeslik gasvry, mooiste plekkie en baie tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Good for an overnight stay if you don't need to use WiFi/Internet. One night stay, beautiful setting, warm hospitable reception, unfortunately no Internet connection so hubby battled to get his work done and WiFi was one of our filters.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Caroline M
1 nag
5.0
Des 2024

Very comfortable, the dinner was delicious and it was the perfect overnight stop. The house is beautifully and creatively decorated. The large stoep is one of its best features - you could sit there all day! There are so many thoughtful details such as hammocks and comfortable chairs under the large pepper trees in the garden. It is an oasis a little off the beaten track in the Karoo, but we just wish we could have stayed longer. The host was extremely helpful, friendly and accommodating, and we loved our stay! We will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jentz W
1 nag
5.0
Des 2024

Natuur, braai, vriendelik. Natuurskoon en pragtige huis - vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Josua D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2024

Pragtige plaas. - Goed vir gesinne. Die ontvangs was baie vriendelik. Die plaas is 'n pragtige oase. Die kamers is keurig. Ons het dalk nie die stoepkamer 5 se verduideliking duidelik gelees nie. Ons het nie verstaan dat die badkamer se ingang in een kamer is nie. Die wasbak is in 'n ander kamer en die derde kamer moet deur al twee kamers loop as hulle die aand wil badkamer toe gaan. Gelukkig was ons 'n gesin en dit het nie so baie gepla nie. Kollegas kan dalk aanstoot neem. Maak maar net seker voor jy bespreek. Kan regtig die plaas aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Riekie S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

100% werd om af te draai na hierdie plaas-oorbly! Heerlik oorgeslaap by Doornfontein! So rustig, vriendelike ontvangs en heerlike kos!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk T
Kort verblyf
3.8
Okt 2024

Baie lekker. Het baie lekker gebly en het alles gehad wat ek benodig het.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jacques D
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2023

Rus vir jou siel. Heerlik gebly - lekker geswem en gebraai. Pragtige omgewing. Wonderlike gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jutie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61, Doornfontein Guest Farm, Cradock, 5880, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaedb1d6fb33d55f8c71a3479ebd2395bf3c79faecc020123246e8b33ce3a7df15f58a998bae18dba0f363b0b2d940bb553bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 R61 Doornfontein Guest Farm 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.010099 25.2967112
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang