Successfully reported
+42

Doornfontein Plaas

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61, Doornfontein Guest Farm, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Doornfontein Plaas skuil in die Karoo, 37 km buite Cradock en net 25 km vanaf Bergkwagga Nasionale Park. Die eiendom bied gerieflike selfsorgverblyf wat ideaal is vir 'n groot gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Gaste kan kies tussen privaat kamers wat in die hoofgebou geleë is, of 3 aparte kamers in die vrystaande Peppertree-gebou. Al die kamers is ingerig met gemaklike beddens, en sommige van die kamers het privaat badkamers met bad- of stortgeriewe.

Die Peppertree het 'n gemeenskaplike kombuis wat toegerus is met 2 yskas-vrieskaste, gasstoof en oond. Gemeenskaplike braaigeriewe is ook beskikbaar.

Op warm somersdae bied die swembad 'n welkome verligting van die hitte. Gaste kan ook ontspan onder die skaduwee van 100 jaar oue peperbome of staptogte, hardloop en fietsry op die plaas aanpak.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Amanda A
Gesin met tieners
5.0
Heerlik. Stunning, rustige plek in die middel van die Karoo.
Mei 2025
Eddie W
Gesin met tieners
5.0
Rustig. Lekker gebly en lekker gerus.
Apr 2025
Justene T
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing lekker. Die dame is vreeslik gasvry, mooiste plekkie en baie tuis gevoel.
Mrt 2025
Caroline M
5.0
Very comfortable, the dinner was delicious and it was the perfect overnight stop. The house is beautifully and creatively decorated. Th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Jentz W
5.0
Natuur, braai, vriendelik. Natuurskoon en pragtige huis - vriendelike mense.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jutie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • R61, Doornfontein Guest Farm, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Gaste dink Doornfontein Plaas het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61, Doornfontein Guest Farm, Cradock, 5880, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaedb1d6fb33d55f8c71a3479ebd2395bf3c79faecc020123246e8b33ce3a7df15f58a998bae18dba0f363b0b2d940bb553bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 R61 Doornfontein Guest Farm 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.010099 25.2967112
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang