Successfully reported
+30

Doornkloof

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R318, Doornkloof Farm, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Doornkloof, geleë op 'n werkende plaas, bied gaste semi-selfsorgverblyf tussen die berge en peerbome, net 25 km vanaf Montagu.

Die eenheid bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en maak oop na 'n oordekte stoep. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort en toilet. Vir gerief word linne, badhanddoeke en swemhanddoeke voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskas, koffiemasjien, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n ingeboude braai-area en 'n eetarea.

Die eenheid maak oop na die stoep wat uitkyk oor die plonspoel, wat verhit kan word deur 'n houtgestookte donkiewaterverwarmer en boma. Twee mandjies hout word voorsien, en gaste is welkom om meer op die plaas te koop of hul eie saam te bring.

Gaste kan fietsry of draf op die roetes op die plaas.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Verwarmer
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Claire F
Saam met lewensmaat
5.0
Peace and quiet in a cosy cottage. This is a beautiful place to stay. Such a gorgeous setting on a working farm with orchards and mount...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Aldrin S
Saam met vriende
5.0
Exclusive. Riana en familie was gasvry en die plek is mooi, rustig en 'n mens kan lekker rus daar.
Sep 2024
Monica B
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie waarde vir jou geld. Baie lekker! Rustige atmosfeer en mens kan lekker ontspan.
Aug 2024
Lise G
Gesin met klein kinders
5.0
Doornkloof is Afrikaans, stylvol, en rustig. Heerlik! Die beste wegbreek met klein kindertjies op die plaas. Veilig, rustig en asemrowend mooi. Kan oo...
Sien meer
Jul 2024
Marnitz B
Gesin met klein kinders
5.0
Rus vir die siel. Ons as gesin het baie lekker by Doornkloof gebly.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Riana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Off the R318, Doornkloof Farm, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Doornkloof het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R318, Doornkloof Farm, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24785cc356844f9a446f333cf09a19ced02154520c65d6f7491dd2fd55b570a4859a389edadbf7db8250e6b324719ec2bf1d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4) 41 5 1 5 Off the R318 Doornkloof Farm 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.656594721374 19.962740316299
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang