Successfully reported

Doornkop 106 Game Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Heidi Sternberg S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Loved it! We loved our first stay at Doornkop. Highly recommend this location and this house. It's very big and clean, with a great view. Nice to have hot blankets in the cold winter.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Craig H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Vriendelike diens, skoon en goed toegerus — sal definitief weer kom! Lieflike plek – netjies, rustig en baie goed ingerig. Ons het heerlik gekuier en sal dit beslis aanbeveel vir enige iemand!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delmarie J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Great stay. Great breakaway for a group of friends with young kids. This was our second time as a group of friends. We all love it and the freedom it gives our kids to explore.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine J
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Winter - bosveld - wegbreek. Hierdie huis was 'n droom, kinders het buite baljaar en grootmense kon terugsit en die bosveld geniet. Wildritte, visvang, fietsry, stap, kaggel, groot kuierstoep - ons gaan beslis teruggaan in die somer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaques M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Was baie lekker en het die tyd daar so baie geniet. Ons het baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsebe J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Wonderlike kuier plek. Dit was amazing! Location was perfek. In die unit was alles wat nodig was vir 'n wonderlike kuier. Ek dink al daaraan om die volgende kuier by Doornkop 106 Game Lodge te bespreek. Baie dankie vir die gebruik van die plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Ruim en pragtig. Heerlike ruim huis. Netjies en goed ingerig. Pragtige view en gerieflike ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hein
Doornkop 106 Game Lodge
Dankie vir jou positiewe terugvoering, Liesl. Bly julle het die verblyf geniet. Hoop ons sien julle gou weer!

Philip S
Lang verblyf
5.0
Jan 2025

Beste Hoëveld vakansie. Wonderlike blyplek vir 'n familie wat van die natuur hou. Die kamers is ruim genoeg om aan elkeen genoeg spasie te bied. Die reuse kombuis is goed toegerus. Die huis is baie groter as wat ons verwag het. Twee van die kamers (eenhede) het ook klein kombuisies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hein
Doornkop 106 Game Lodge
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, Philip. Hoop om julle gou weer te verwelkom!

Shaun O
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Gemaklike, naby aan al die damme vir visvang. Baie om te doen by Doornkop. Heerlik gekuier, baie ruimte in die huis en plek vir kinders om hulself uit te leef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hein
Doornkop 106 Game Lodge
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, Shaun. Hoop om julle gou weer te verwelkom!

Gerhard V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Plesierige kuier met 'n lekker atmosfeer. Ek was baie verbaas oor die akkommodasie. Alles het baie vlot verloop en die hele naweek was net oor die algemeen 'n fees gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hein
Doornkop 106 Game Lodge
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, Gerhard. Hoop om julle gou weer te verwelkom!

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Hein Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Doornkop 106, Doornkop Fish and Wildlife Reserve, Carolina, 1185, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA67bb5533bc2c4c615dfaa7dc54ccbcd6dde63aa911971b1e0f3f5837247771f0409706163847cbb8a9b21de5114b7ecb728e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 12) 16 5 1 5 Doornkop 106 Doornkop Fish and Wildlife Reserve 1185 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 14:00 -25.937438730791 30.235893528668
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang