Successfully reported
+40

Doornkop 106 Game Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Doornkop 106, Doornkop Fish and Wildlife Reserve, Carolina, 1185, Mpumalanga
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Doornkop 106 Game Lodge bied gehalte-selfsorgverblyf in die 2200 hektaar Doornkop Vis-en-Natuurreservaat, wat gaste maklike toegang bied tot die N1 en N4, en is gerieflik naby Johannesburg en Pretoria.

Dié lodge het slaapplek vir tot 12 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 5 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 1 koninggrootte-bed en 1 enkelbed, en die en suite-badkamer het 'n stort. Die derde en vierde slaapkamers het albei 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer se en suite-badkamer het 'n bad en stort, en die vierde slaapkamer se badkamer het slegs 'n stort. Die solderkamer het 3 enkelbeddens, en die vyfde badkamer het slegs 'n bad.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die ruim sitkamer het 'n etenstafel met stoele, rusbanke en 'n platskerm-TV.

Die glasdeure lei na die patio wat buitemeubels het, sodat gaste die skouspelagtige uitsigte oor Doornkop, wat wemel van wild en 200 spesies voëllewe, kan bewonder. Stap- en bergfietsroetes laat gaste toe om 'n verskeidenheid fauna en flora te ervaar, asemrowende rotsformasies en 'n verskeidenheid natuurlike habitatte.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 6 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Heidi Sternberg S
Gesin met klein kinders
5.0
Loved it! We loved our first stay at Doornkop. Highly recommend this location and this house. It's very big and clean, with a great vie...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Craig H
Saam met vriende
5.0
Vriendelike diens, skoon en goed toegerus — sal definitief weer kom! Lieflike plek – netjies, rustig en baie goed ingerig. Ons het heerlik gekuier en ...
Sien meer
Jul 2025
Delmarie J
Gesin met klein kinders
5.0
Great stay. Great breakaway for a group of friends with young kids. This was our second time as a group of friends. We all love it and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Christine J
5.0
Winter - bosveld - wegbreek. Hierdie huis was 'n droom, kinders het buite baljaar en grootmense kon terugsit en die bosveld geniet. Wildritte, visvang...
Sien meer
Jun 2025
Jaques M
Gesin met tieners
5.0
Was baie lekker en het die tyd daar so baie geniet. Ons het baie lekker gebly, dankie.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Hein Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Doornkop 106, Doornkop Fish and Wildlife Reserve, Carolina, 1185, Mpumalanga
  • Gaste dink Doornkop 106 Game Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Doornkop 106, Doornkop Fish and Wildlife Reserve, Carolina, 1185, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA67bb5533bc2c4c615dfaa7dc54ccbcd6dde63aa911971b1e0f3f5837247771f0409706163847cbb8a9b21de5114b7ecb728e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 12) 16 5 1 5 Doornkop 106 Doornkop Fish and Wildlife Reserve 1185 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 14:00 -25.937438730791 30.235893528668
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang