Successfully reported

Doornkraal Heaven

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Daylyn A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Relaxing & enjoyable. Our visit on the farm was fantastic! We loved breathing in the fresh air and enjoying the peaceful surroundings. The farm fresh milk was delicious. We would definitely recommend it to others and can't wait to come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Aan my behoeftes voldoen. Ons het baie plekke gedurende die dag besoek wat in 'n 100 km radius vanaf die plaas geleë is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shanri N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Voel dadelik deel van die plaaslewe. Ons het 'n heerlike naweek op die plaas gehad! Die huis was ten volle toegerus met letterlik alles wat jy nodig het en meer. Die kamers was mooi versier, skoon en gemaklik. Die mooi grasperk het gesorg vir lekker buitesit, braai, vir die uitsig staar en vir sterrekyk in die aande. Ons het dadelik deel van die plaas gevoel toe ons 'n bottel plaasmelk kry, vars van die stalle af oorkant die huis. Ons kon ook in die oggende sien hoe die trokke die melk kom optel. Die plek was ook nie te ver van die dorp geleë nie. Beslis een van ons top plekke. Baie dankie vir jul moeite, vriendelikheid en gasvryheid! Sien gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Plaaslewe op sy beste! Baie goeie waarde vir geld. Paul se gasvryheid was wonderlik. Die African Grays en Boxer honde was wel so effe steurend, maar ons het gou gewoond geraak daaraan. Dis 'n werkende melkplaas en ons het deel gevoel van die daaglikse aktiwiteite en baie geleer. As jy wil 'connect' met die lewe op 'n plaas, is dit ideaal. As jy heeltemal wil stilraak, is dit dalk nie ideaal nie. Die vars melk en baie hout vir die 'bosveld-TV' was 'n lekker bonus. Paul het soveel van ons vrae beantwoord oor die boerdery. Dankie vir jou geduld! Volgende keer kom die hele gesin kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cheryl K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Relaxing getaway from the city. Beautiful setting, lovely well-equipped house, very comfortable. The only drawback was the noisy parrots in the backyard. Friendly owners and peaceful farm life, with fresh milk from the dairy available to purchase.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Annemie V
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Ons kom definitief weer terug. Dit was baie spesiaal gewees. Dit was ongelooflik lekker gewees. Die voëls, natuurskoon en vars plaasmelk maak dit 'n 'moet' om te kom kuier. Die huis is lekker warm en daar is baie spasie vir groter groepe of families.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2024

Stukkie hemel in Heidelberg. Doornkraal Heaven het alle verwagtinge oortref. Die kinders het die plaaslewe baie geniet en die huis het alles wat jy benodig - van die kamers tot die kombuis. Baie vriendelike gasvrou, asook haar man. Gesels gemaklik en baie verwelkomend. Daar is 'n redelike grondpad wat ons met 'n sedanmotor kon bereik. Ideale plek om dagritte na omliggende areas te doen, of net die plaaslewe te beleef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2024

A pot of gold at the end of a dirt road. We stayed the weekend for a wedding in town, and although having a normal car was not ideal for the dirt road since we needed to be up and down a lot, that came with its own unforgettable moments. Even in the short time we had to experience the farm, it was still a blessing to have experienced it. It is a gem of a location. The house makes one feel right at home, very spacious. Pics don't do it justice. Best night's sleep. Anene are the most dear hosts. But the cherry on the cake was the church service I attended in the barn. It's a memory I will cherish forever! I really wish we were able to spend more of the time we booked on the farm itself because there is so much more we could have done. I hope I am able to make it back one day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gustav S
Lang verblyf Besigheidsreis
4.8
Sep 2024

Baie geniet om daar te bly so op die plaas lewe en mooi natuur. Baie geniet en lekker op die plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nick Y
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Great value farmstay in the foothills of the Langeberge. Charming and very well-equipped old farmhouse with green-tinged views. A working sheep and dairy farm with plenty of walks and welcoming hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Anene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Doornkraal, Plaas, Heidelberg WC, 6665, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16f71b72bf659a1afe80df1550b760b8c8363533520a559fa1e6cde58e8ceacea7a15d9f5fe0c79af6b9340f9d73682064bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 Doornkraal Plaas 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.00267412651 20.913724450252
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang