Successfully reported
+19

Doornpoort Apartment

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 643 Glia Avenue, Doornpoort, Pretoria, 0017, Gauteng
  • Vanaf R1 180 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Geleë op die eienaar se eiendom in Doornpoort, Pretoria, is Doornpoort Apartment 'n bekoorlike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang en gerieflik geleë naby plaaslike winkelsentrums en restaurante, wat dit 'n ideale opsie maak vir beide ontspannings- en korporatiewe reisigers.

Dié woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, met 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en toilet. Daar is 2 enkelbeddens in die sitarea, perfek om kinders te akkommodeer. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis in wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, ketel, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas, en eetgerei en breekware. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met 'n gemaklike sitarea en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste kry veilige parkeerplek in 'n onderdakmotorafdak op die perseel. Die eiendom is naby winkels, restaurante en besienswaardighede in die omgewing.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

2 x Kinderbed vir 1

Dít is wat jy hier sal kry

Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis

Ligging

  • 643 Glia Avenue, Doornpoort, Pretoria, 0017, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 180
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 180
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 180
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 643 Glia Avenue, Doornpoort, Pretoria, 0017, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab22fe6206e93b9b889b07c0d597e0cef607eaf2db7b9e9f97edb36d330cc719eb45be83ecc1c8b3359d3678993caaabea94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 180 per nag (plek vir 4) 643 Glia Avenue Doornpoort 0017 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.65590820678 28.246005750926
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang