Successfully reported
+12

Dorado Bay

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off Sea View Drive, Dorado Bay, Rocky Beach Lane, Tinley Manor, 4449, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Dorado Bay bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis met 'n lieflike see-uitsig in die Dorado Bay-kompleks in die dorpie, Tinley Manor. Dié kompleks by die see bied direkte toegang tot die strand.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers, 'n solderkamer, 'n badkamer met 'n bad en 'n stort, en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Daar is 2 slaapkamers met dubbelbeddens en 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die kombuis is vir selfsorg toegerus en sluit 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond in. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea wat na 'n stoep met 'n uitsig oor die see lei.

Daar is ingeboude braaigeriewe op die stoep en gaste het toegang tot 'n dubbelmotorhuis met veilige parkeerplek. Daar is 'n gemeenskaplike swembad in die kompleks waarvan gaste gerus gebruik kan maak. Dié huis is ideaal vir 2 gesinne. Tinley Manor is net 17,3 km van Ballito af.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marilyn Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 20

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Off Sea View Drive, Dorado Bay, Rocky Beach Lane, Tinley Manor, 4449, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Dorado Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off Sea View Drive, Dorado Bay, Rocky Beach Lane, Tinley Manor, 4449, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAas41JIKegyGVvBfwf2ZCPsUqumpHqc0GvWYdTcE6Lp1kf3vCSS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 14 5 1 5 Off Sea View Drive, Dorado Bay Rocky Beach Lane 4449 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.443573327694 31.291369121705
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang