Doring Bay Guest House
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Elmboog Street, Doringbaai, 8150, Wes-Kaap
- Vanaf R3 325 per nag, vir 7 mense
Beskrywing
Doring Bay Guest House is in Doringbaai, 'n klein dorpie aan die Weskus in die Wes-Kaap, geleë. Dié kusdorpie is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek by die see.
Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer met slaapplek vir tot 7 gaste. Twee van die slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed en die oorblywende slaapkamer met 2 enkelbeddens. Boonop is daar 'n enkelbed in die leefarea. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en stort.
Die leefarea beskik oor 'n eetarea en sitkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatgasstoof, 'n lugbraaier en 'n mikrogolfoond. Beide binne- en buitebraaigeriewe is beskikbaar asook veilige parkeerplek vir 2 voertuie.
Gaste kan tyd in die tuin deurbring of die dag op die strand geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Bonnie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 17 Elmboog Street, Doringbaai, 8150, Wes-Kaap
- Gaste dink Doring Bay Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Elmboog Street, Doringbaai, 8150, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang