Successfully reported

Doringbaai Home Stay

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Theo L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Dit was 'n aangename verblyf met 'n fantastiese uitsig oor die see en vuurtoring. Ons het ons verblyf geniet met 'n fantastiese uitsig oor die see. Die verblyf is toegerus met alles wat nodig is. Met ons aankoms het die gasvrou vriendelik aan ons alles verduidelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Doringbaai Home Stay
Thank you Theo for your support. It was great having you, and I sincerely hope you come again.

Tania L
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Very enjoyable. Excellent, very relaxed and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertus L
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Beste see uitsig! Huisie reg by die see. Dankie vir die gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Doringbaai Home Stay
Baie dankie, ons waardeer dit baie en dankie vir die ondersteuning.

Roelien V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Mooi en netjies. Mooi uitsig. Alles wat jy nodig het, is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Aangenaam, netjies en goed geleë. Dankie, was lekker, naby die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Doringbaai Home Stay
Dankie vir die mooi review wat julle vir ons gegee het. Ons waardeer dit baie en ons hoop julle kom weer. Baie dankie vir die lekker skoon huis wat jy gelos het en dankie vir die ondersteuning.

Karen R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Very comfortable and well located. A home away from home. All that you need and more. Fabulous view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Doringbaai Home Stay
Hi Karen. Thank you so much for your great review. It's an awesome feeling when I receive them. Very much appreciated.

Henley R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Good and relaxing. Our stay was pleasant, away from the city noise and nice cool summer evenings. It was a lovely experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Doringbaai Home Stay
Henly and team were great, neat and tidy. Left the house very clean and am looking forward to them coming to Homestay 2 next week.

Carina B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Goeie ligging, netjies en met 'n wonderlike uitsig op die see. Aangename blyplek en ons is dankbaar dat ons honde ook welkom was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Doringbaai Home Stay
Happy to have you as our guests and thank you for leaving the house nice and clean. Hope 2025 brings much health and friendship. Thank you for your support.

Petri S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

The house was homely. Great view within walking distance of restaurants and the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Theresa
Doringbaai Home Stay
Hi Petri, Thank you for an awesome review. I really appreciate it and it helps me a lot. Hope you had a good time and that you come back soon. Theresa

Danie O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Sal die plek hoog aanbeveel, baie gerieflik en sal beslis weer van die plek gebruik maak. Ons het baie lekker gekuier, uitsig is uitstekend, huis is netjies, skoon en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 194

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 550
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 550
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Main Road, No. 2 Police House, Doringbaai, 8151, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe05df005d50816cd361375cc4d138772cdcab283cac38552914f22a49c50dfcf5b1ed0e458e7586fd52547b9c20d710f15f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag, vir 6 mense 44 5 1 5 Main Road No. 2 Police House 8151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.812312444493 18.237547963808
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang