Successfully reported

Doringbos Lodge

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 120 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Charmaine V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Sal beslis plek aanbeveel. Netjies, skoon en moderne binne. Ons het lekker gebly, plek was netjies en skoon. Ons sal vir seker weer daar gaan slaap in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthinus Samuel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie aangename en rustige omgewing. Het heerlik gebly met die mooiste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonette H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie goeie waarde vir geld. Wat 'n wonderlike plekkie. Ons was so aangenaam verras om al die bokkies te sien wat naby die plekkie verby beweeg. Heerlik privaat en gerieflik. Ons gasvrou was baie vriendelik en tegemoetkomend met ons inboek- en uitboektye. Regtig 'n plekkie wat ons gou weer sal wil besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ronel
Doringbos Lodge
Dit was 'n voorreg om julle hier te hê.

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.0
Okt 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marius L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ideaal vir 'n rustige wegbreek! Uitstekende kommunikasie. Die eenheid was luuks, ruim en pynlik netjies. Volledig toegerus. Jy hoef net jou eie kos saam te vat. Lekker wegbreek om sielerus te vind!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nardus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rus vir die siel. Rustig en stil. Net wat jy nodig het om weg te breek van al die gewoel. Vriendelik ontvang deur Ronel. Ons tweede keer by die verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carolien S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Mooi natuur en baie netjies. Ons het gevra vir vonkelwyn vir ons huweliksherdenking en hulle was meer as bereid om dit vir ons te doen toe ons iets ekstra betaal. Baie hulpvaardig en vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

'n Onvergeetlike verblyf te midde van die prag van die natuur. Verskuil in 'n skilderagtige omgewing was my onlangse verblyf niks minder as buitengewoon nie. Van die oomblik dat ek aangekom het, was ek gevang deur die asemrowende uitsigte wat so ver as die oog kon sien strek. Die rustige atmosfeer, saam met die onvergelykbare skoonheid van die omgewing, het dit 'n onvergeetlike ervaring gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stian V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Rustig, lekker, mooi. Ongelooflik mooi en skoon plek. Onderste kamers effens koud.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes Hermanus D
Kort verblyf
4.8
Jan 2024

Heerlik. Rustig. Heerlik. Rustig. Sal weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 120

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Rietpoort, Parys, 9585, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc0OThiNTYxLWFlY2UtNGFhMi1iYjVjLTA3OTE5OWU2MDdiYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 120 5 1 5 Farm Rietpoort Parys 9585 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.855106647606 27.41280913353
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang