Doris Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Talana Road, Claremont, Cape Town, 7800, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Doris Cottage bied knus, gerieflike en smaakvol gemeubileerde selfsorgverblyf in die boomryke en rustige voorstad Claremont in Kaapstad.
Dié kothuis bied gerieflike slaapplek vir 'n paartjie of enkeling op 'n koninggrootte-bed.
Die kombuis is baie goed toegerus en beskik oor 'n tweeplaatstofie en oond, yskas-vrieskas en 'n mikrogolf. Satelliet-TV met Netflix en WiFi is beskikbaar. En die kothuis word gereeld skoongemaak.
Doris Cottage het 'n aparte ingang vanaf die veilige onderdakparkeerplek via 'n patio met tuinmeubels en roosbome.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Meryl Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 17 Talana Road, Claremont, Cape Town, 7800, Wes-Kaap
- Gaste dink Doris Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Talana Road, Claremont, Cape Town, 7800, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang