Dornhuegel Guest Farm
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Road D2844- 42 km east from Grootfontein, Grootfontein, Otjozondjupa
- Vanaf R3 952 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Dornhuegel Guest Farm bied aandete en ontbyt en is op 'n 11 000 ha-plaas 42 km oos van Grootfontein in Namibië geleë.
Verblyf word aangebied in 5 standaardkamers met 2 enkelbeddens en 3 gesinskamers met 2 enkelbeddens aangebied. Elke standaardkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word 'n en suite-badkamer. Boonop het elk van die kamers lugversorging en 'n kroegyskassie.
Elke gesinskamer het slaapplek vir 4 gaste. Ontbyt en aandete word op die terras of in die lapa bedien waar daar ook heerlike gebraai en potjiekos gemaak word. Ons kan ook in die dieetbehoeftes van vegetariërs voorsien.
Die gasteplaas bied 'n omheinde swembad, 'n groen binnehof met 'n skaakbord, 'n tafeltennistafel, 'n pluimbalstel, 'n tennisbaan, 'n geskenkwinkeltjie en 'n klein biblioteek.
Dornhuegel Guest Farm se gashere bied ook wildkyktoere en sal met graagte inligting oor die bees- en perdeboerdery op die plaas verskaf.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Frans Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 73
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Road D2844- 42 km east from Grootfontein, Grootfontein, Otjozondjupa
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Road D2844- 42 km east from Grootfontein, Grootfontein, Otjozondjupa
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang