Successfully reported
+20

Dorpsplasie

Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Hoog Street, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 700 R1 445 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Dorpsplasie is 'n knus, sentraal geleë verblyf in Piketberg, ideaal vir 4 gaste wat op soek is na 'n rustige oornagplek.

Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Twee enkelbeddens in die ruim leefarea kan omskep word in 'n koninggrootte-bed indien nodig.

Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas, broodrooster, eetgerei en breekware. Die leefarea sluit gemaklike sitplek en 'n toegewyde werkspasie in.

Gaste word omring deur berguitsigte en 'n lieflike park en word verwelkom met varsgebakte beskuit.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Lizette V
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het so lekker gebly. Warm, vriendelike ontvangs en alles super skoon! Ons het so lekker gebly. Warm, vriendelike ontvangs die aand en super skoon,...
Sien meer
Okt 2025
Clieunay D
Saam met lewensmaat
5.0
It's nice and quiet throughout the day and the place was beautiful and clean. Our stay was awesome.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Jan-louis N
5.0
Verbly was baie lekker. Die eienaar is vriendelik en 'n mens voel sommer tuis. Verbly was baie lekker. Die eienaar is vriendelik en 'n mens voel somme...
Sien meer
Jun 2025
Jaco S
Saam met vriende
5.0
Sal enige tyd teruggaan en mense aanbeveel. Ons is vriendelik en liefdevol ontvang. Professioneel, skoon plek. Pragtig mooi eienaars huisgesin.
Mei 2025
Luccah S
Saam met vriende
5.0
Excellent. Very beautiful place and very neat.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 5 Hoog Street, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
  • Gaste dink Dorpsplasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 700
R 1 700 R 1 445
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 700
R 1 700 R 1 445
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 700
R 1 700 R 1 445
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Hoog Street, Piketberg, 7320, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA304043025e8f8700e1724b1cc58932dcd6ab49374709d52eee3b39de668896f3182c492b509c023b8a31c56addbf66a0b148?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 700 nouVanaf R1 445 per nag, vir 4 mense 18 5 1 5 5 Hoog Street Piketberg 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.90362049945 18.752249404116
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang