Successfully reported

Dottie se Knus Huisie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Ml C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Fantastic. Dot se knushuisie is 'n juweelhuisie. Dit verras jou in elke vertrek, keurig gemeubileerd en mooiste kunswerke. Heerlike matrasse met pragtige linne en die heel lekkerste warmwatersakke. Kombuis het alle toebehore wat jy mag nodig kry en daar is tot 'n studeerkamer vir die sakeman wat oorbly. Ons sal vir seker nie weer op 'n ander plek in die Paarl kan bly nie. Ons is versot op Dot se knus huisie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vernique R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

What a wonderful comfortable stay! We had such a lovely stay! The house was so comfortable. Everything you could possibly need is provided with extra thought given! It was absolutely spotless. The location is good, central and close to amenities. The host was also super helpful and accommodating. Will definitely recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna Celeste D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2025

Absoluut heerlik, gaan hierdie verblyf wyd verkondig. Die aangename verrassings in amper elke vertrek dui op attention to detail en die gasvrou se omgee verbly die hart.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Semone V
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Netjies, gerieflik en gemaklik. Baie vriendelike gasvrou. Baie dankie vir 'n baie netjiese, skoon, gerieflike en goed ingerigte verblyf. Ons het dit baie geniet en so lekker gebly. Sal die verblyf vir enige iemand aanbeveel en self weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leswill L
1 nag
5.0
Feb 2025

Comfortable and safe. This was my 3rd stay at Dortie se Knus Huisie. On arrival, you have cold water in the fridge, fresh nuts, and the entire Huisie is full of Eclair choccies and Lunchbars on my bed!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Fantasties, rustig, veilig, vreedsaam. Dis baie lekker plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ann I
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Huislike atmosfeer met dekor wat jy kan waardeer. Woonstel is perfek met baie ekstras wat gewoonlik nie in 'n gastehuis voorsien word nie. Gasvrou is 'n oproep ver en sy help graag. Ons wil volgende keer langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Baie lekker gebly. Die naam "Knus Huisie" som alles mooi op. Baie lekker gebly. Baie dankie. Die huis het alles wat benodig word. Ons was vreeslik bly dat daar lugversorging in die huis was! Elza is regtig baie vriendelik en deeglik met aankoms en vertrek. Die huis is ook naby aan die winkels en restaurante in die Paarl.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Uitstekende verblyf in die hartjie van die Paarl. Dottie's knus huisie is alles wat jy nodig het en nog baie meer. Volledig toegerus met alles om selfversorgend te wees, maar ook sentraal genoeg om vinnig by 'n restaurant te gaan eet. Ek sal hierdie huisie aanbeveel vir gesinne, mense wat in die Paarl moet werk, asook vir 'n romantiese wegbreek. Absolute waarde en gerief!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Dit was lekker behalwe vir die onvoorsiene loadshedding. Dit was lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 2 100
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 100
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 100
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 489B Main Road, Lemoenkloof, Paarl, 7624, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA695fc54510890f253b16696ff9598f69fd8b4ab4bea11bd31b9dbc881e07fb8b6c0135a2ccbc86ffb103ae5517e6e067349e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 4 mense 18 5 1 5 489B Main Road Lemoenkloof 7624 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.716681058972 18.963082010575

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang