Dottie se Knus Huisie
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 489B Main Road, Lemoenkloof, Paarl, 7624, Wes-Kaap
- Vanaf R2 100 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Dottie se Knus Huisie is 'n bekoorlike selfsorg-dorpshuis in 'n veilige kompleks in Lemoenkloof, Paarl. Dit is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers.
Hierdie lugverkoelde dorpshuis bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. 'n Derde kamer dien as 'n werkruimte. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien. Die sitkamer en eetarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Vir vermaak is 'n TV met geselekteerde DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi beskikbaar. Daar is ook 'n studeerkamer vir diegene wat wil werk inhaal.
Buite kan gaste 'n oordekte patio met buitesitplek en draagbare braaigeriewe geniet. Gaste het veilige parkering en sal naby skole, hospitale, geriefswinkels en eetplekke geleë wees.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Elza Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 489B Main Road, Lemoenkloof, Paarl, 7624, Wes-Kaap
- Gaste dink Dottie se Knus Huisie het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 489B Main Road, Lemoenkloof, Paarl, 7624, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang