Successfully reported
+21

Doves Nest

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Duif Crescent, Atlantic Sands Estate, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Doves Nest is 'n bekoorlike huis in die Atlantic Sands Estate in Velddrif en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf binne maklike bereik van die strand. Hierdie huis is 'n ideale opsie vir 'n gesin of groep vriende wat vakansieverblyf soek.

Die huis bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n aparte toilet wat gemaklik tot 6 gaste kan akkommodeer. Die slaapkamers is elkeen ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die badkamers is elkeen ingerig met 'n toilet, wasbak en óf 'n bad óf 'n stort.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n mikrogolfoond, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die opwaskamer sluit 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien in. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV, gemaklike rusbanke en 'n ingeboude braai.

Dié area lei na 'n privaat tuin, 'n swembad en buitebraaigeriewe. Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Dit is binne maklike bereik vanaf Bergrivier Gholfklub en Port Owen Seiljagklub.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Braai

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
3.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Charlene Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 22

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 3 Duif Crescent, Atlantic Sands Estate, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Doves Nest het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Duif Crescent, Atlantic Sands Estate, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1c9d1a62fe7f53737033819e8eed36d9650d7ab1961daa5b429bd6f85f2c68bae7043e09b9188bdc08e851aebb9e6c9847b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 2 5 1 4 3 Duif Crescent Atlantic Sands Estate 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.762598818271 18.160815992838
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang